Ambiante Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ambiante Guesthouse skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die rustige voorstad Blanco in George, die hartjie van die weligeTuinroete.

Ons bied 6 pragtige slaapkamers met en-suite badkamers. Daar is 'n gerieflike sitarea, 'n binnebraai-area, 'n patio met 'n pragtige uitsig oor die tuin en swembad waar jy soggens kan ontbyt eet, en 'n buitebraai-area vir someraande. Ons berei soggens 'n heerlike ontbyt voor of 'n kospakkie vir doutrappers.

Ambiante Guesthouse maak ook voorsiening vir spesiale funksies. Kom geniet die warm gasvryheid by ons onlangs opgeknapte gastehuis met sy luisterryke uitsig op die berge en rustige tuin. Ons is net 10 minute vanaf die middedorp, 1 km vanaf Fancourt Hotel en Gholfbane en sowat 10 km vanaf George se lughawe en omliggende strande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ambiante Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false