Amble Inn Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Word wakker met asemrowende see-uitsigte by die gasvrye en eksklusiewe Amble Inn Guest House. Die huis bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy eie privaat badkamer wat 'n stort, bad, toilet en wasbak insluit. Die tweede slaapkamer het 'n pragtige tuin-uitsigte met twee enkelbeddens. Oorkant in die gang is nog 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak insluit. Elke kamer en badkamer is ruim en luuks.

Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetkamer en TV-leefkamer (DStv). Dit loop uit op die bedekte patio met 'n ingeboude braai. Die patio kyk uit oor die pragtige groot tuin wat weer na die strand lei. Die huis is ideaal vir 'n gesin, vriende of selfs 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie.

Van die ekstra geriewe sluit 'n toesluitmotorhuis, kleinkluisie, wasgoedgeriewe en oorgenoeg parkeerruimte.

Slaapplek

'n Bespreking by Amble Inn Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amble Inn Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za