Clarens Akkommodasie by Ambleside Self-Catering Cottage | LekkeSlaap
+17

Ambleside Self-Catering Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Ambleside Self-Catering Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nadia M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

Baie mooi en netjies, stil en baie mooi uitsig.

Die plek is baie netjies met 'n ongelooflike uitsig. Was perfek vir 'n stadswegbreek.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Baie dankie!

Ambleside Self-Catering Cottage
Sharmane M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Wow! Sien sterre!

Baie dankie vir die pragtige plekkie. Alles is keurig en mooi versier en baie netjes en skoon. Daar is voorsiening gemaak vir alles wat ons sou nodig kry. Baie dankie, ons kom beslis weer en beveel die plek aan vir familie en vriende!

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

So bly julle het dit geniet!

Ambleside Self-Catering Cottage
Ilse S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim verblyf met baie kuierplek.

Ambleside Self-Catering Cottage is keurig versier en baie netjies met alles wat jy nodig het. ‘n Kort stappie na winkels en restaurante. Die beste deel was die uitsig op die berg van al die vensters. Heelwat kuierplek buite in ‘n mooi tuin.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Baie dankie Ilse. Ek is so bly dit was lekker. Johrné

Ambleside Self-Catering Cottage
Antoinette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ek kan verstaan wat eienaar bedoel by Happy Place.

Ons het dit sowaar geniet in die pragtige huis. Alles in en om die huis is met liefde gekies en laat jou as gas so spesiaal voel. My honde-kind was uit sy vel oor die vakansie.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. So lekker om Ambleside met mens en dierkinders te kan deel.

Ambleside Self-Catering Cottage
Leonie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Die plekkie is ongelooflik. Alles en nog meer wat jy nodig het. Die ligging is perfek en alles is so skoon en netjies. Beslis nie ons laaste besoek nie.

Marnette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnette V
Saam met vriende

Sou langer wou bly.

Die mooiste huisie met die mooiste dekor. Fyn smaak en pragtig gedoen. Selfs ten spyte van die enkele badkamer terwyl ons twee egpare was, is Ambleside ons nommer een van die verskeie blyplekke wat ons besoek het tydens ons vakansie.

Amelia V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met vriende

Definitief die moeite werd!

Baie, baie lekker plekkie. Vreeslik mooi, netjies en naby aan die dorp. Sal definitief aanbeveel.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Baie dankie!

Ambleside Self-Catering Cottage
Karl F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Die plek is baie goed ingerig, baie ruim, and skoon en netjies. Definitief aan te beveel!

Jaco V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon met perfekte ligging.

Ambleside is die perfekte blyplek vir die buitelug liefhebber. Stapafstand van die dorp en berg staproetes met ‘n lieflike boomryke tuin.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie Jaco!

Ambleside Self-Catering Cottage
Charanez K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charanez K
Gesin met klein kinders

Had a wonderful time!

Beautiful home, views and location. We will be back!

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Thank you so much.

Ambleside Self-Catering Cottage
Brett L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wittebrood-verblyf.

Die huis is selfs mooier in die werklike lewe. As jy dink dit is pragtig in die foto's, wag net! 'n Pragtige, knus huis in 'n pragtige omgewing. Stil, en tog net oomblikke weg van die dorpsplein. Ideale plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely honeymoon stay.

The house is even prettier in real life. If you think it is gorgeous in the pictures, just wait! A stunning, cozy home in beautiful surroundings. Quiet, and yet just moments away from the town square. Perfect location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Great to hear that Brett. Thanks for the rating.

Ambleside Self-Catering Cottage
Amelia O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Gesin met klein kinders

Dit was regtig die moeite werd en die kinders wou bly!

Ons het dit regtig geniet, en die vier kinders (almal onder 12) was heeltyd besig! Regtig baie oulik!

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

So bly om dit te hoor Amelia!

Ambleside Self-Catering Cottage
Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Lieflike, goed versorgde eenheid in Clarens.

'n Pragtige doll house in Clarens.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie Johan!

Ambleside Self-Catering Cottage
Anton V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en baie gemaklike wooneenheid. Die huis is pragtig met 'n vriendelike en gesellige atmosfeer.

Die huis waarin ons gewoon het, het 'n gesellige en vriendelike atmosfeer. Die meubels is karaktervol en die omgewing is pragtig. Clarens is 'n dorp waar mens kan rondstap en op jou tyd die mooiheid ontdek. Ambleside is gerieflik geleë en dit is privaat, maar ook naby genoeg sodat jy na die middedorp kan stap.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie Anton. Jul is altyd welkom. Groete en seënwense vir 2017.

Ambleside Self-Catering Cottage
Yvonne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Gesin met tieners

Heerlik gerus.

Dis 'n pragtige plekkie, net jammer die kombuis was so vuil en die kaste baie deurmekaar. Die beddegoed was egter na die vorige gaste ook nie vervang nie en ek moes die gasvrou bel om vir my nuwe beddegoed te bring.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Yvonne. Ek neem kennis daarvan. Groete.

Ambleside Self-Catering Cottage
Elisme T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisme T
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Die eenheid is mooi versorg en toegerus. Ons het niks gekort nie. 'n Stort sou net lekker gewees het aangesien die bad 'n effe klein is vir langer mense. Baie lekker gebly.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit!

Ambleside Self-Catering Cottage
Nolene L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene L
Saam met vriende

Lekker ontspan en mooi natuurskoon.

Baie snoesige klein huisie. Dekor is mooi en warm. Daar kort wel afronding. As 'n selfsorghuis kort daar ordentlike kombuistoerusting. Die meeste van die potte, panne, eetgerei is gehawend en die stoof het ook beter dae geken. Die huisie het net een badkamer wat net 'n enorme groot bad in het. Dit kon eerder 'n standaard-bad en 'n stort in gehad het wat meer waarde sou toevoeg. Pakplek is beperk omdat die meeste van die kaste in die kamers gesluit is met die eienaar se goedjies wat daarin gestoor word. In die TV-kamer kort die banke 'n goeie skoonmaak. Dit is ook 'n goeie idee om vuurmaak hout te verskaf as jy 'n kaggel het. Die braaier buite is vuil en deur geroes. Dit moet vervang word. Dit is 'n oulike huisie, maar kort afronding.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie, Nolene vir jou terugvoering. Ek sal verseker na die voorstelle kyk.
Groete!

Ambleside Self-Catering Cottage
Kallie J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie J
Gesin met klein kinders

Klein juweel aan die voet van die berg.

Die huisie was 'n heerlike verassing. Baie gerieflik met die mooiste uitsig na die berg. Die dubbelbed was ietwat ongerieflik vir lang mense en bietjie sag. Sou 'n koekie-seep waardeer het in die badkamer. Sal volgende keer beslis langer wil bly. Slaapgeriewe en spasie is genoeg vir 6 mense, maar 'n ekstra toilet en dalk stort sou 'n groot aanwins wees.

Jolena N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolena N
Gesin met tieners

Heerlike huis met lig en lekkerte en uitsigte

Ons het heerlik gebly en die ongelooflike bloeisels in die tuin van die lente was so mooi. Regtig heerlike huis met alles wat mens nodig het! Ons kan nie wag om weer te kom nie!

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Julle is altyd welkom.

Ambleside Self-Catering Cottage
Petra A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra A
Gesin met tieners

Helend!

Wonderlike, beste plek!

Ronel L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

'n Cozy wegbreek van die stad se geraas, ontspan en geniet die view.

Heerlike naweek saam familie deurgebring. 'n Ekstra badkamer sou gerieflik wees maar absolute waarde vir geld.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Beste Ronel,
Jul is altyd welkom! x

Ambleside Self-Catering Cottage
Umari L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umari L
Gesin met tieners

Ongelooflike verblyf.

Ons was 'n gesin met 5 kinders almal tussen die ouderdomme van 15 en 23. Uitstekend geleë, baie knus, warm genoeg, goeie geriewe vir selfsorg, DStv, toesluithek en pragtige uitsig. Naomie was baie hulpvaardig toe ons hout benodig het en is 'n lieflike eienaar wat regtig uit haar pad gaan om die verblyf so lekker te maak as moontlik. Kan beslis die huis aanbeveel!

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Liefste Umari, dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak! Ek sien uit na jul volgende kuier! xx

Ambleside Self-Catering Cottage
Joanie L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie L
Gesin met tieners

Knus teen die koue.

Wat 'n heerlike ervaring om in hierdie knus Heidi-huisie teen die berg te kon oorbly. Snoesig teen die koue en op die winkels se drumpel.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie Joanie, jul is altyd welkom!

Ambleside Self-Catering Cottage
Marius B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Absolute vyfster-verblyf!

Sal Ambleside vir almal aanbeveel. Noami doen werklik moeite om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die kaggel en warm beddens is 'n groot bederf in die Vrystaatse winter.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Dankie Marius, ek sien uit na jul volgende kuier!

Ambleside Self-Catering Cottage
Elisma D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma D
Saam met vriende

Ongelooflik mooi, met 'n vriendelike eienaar wat so hulpvaardig is.

Ek en my vriendinne het ons "girls weekend" vreeslik geniet. Die huisie is vreeslik mooi en netjies. Mens kry sommer so warm gevoel as jy daar instap. Die eienaar was vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Mens kry definitief waarde vir jou geld. Hulle sien ons sommer gou weer.

Ambleside Self-Catering Cottage's terugvoer

Elisma, dankie vir die mooi boodskap! Julle is altyd welkom! Ek sien uit daarna om jul weer te sien.

Ambleside Self-Catering Cottage
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 428, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAalKFXFm9D9v92rpRktQZ8jvaXAIPCfNgmgt8Ye5zyyFaIEnVEC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 6 persone) 25 5 1 5 428 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.511190495356 28.418433915344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za