20% af Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Feb 2020 tot 22 Mei 2020.
Die Hoewes Akkommodasie by Ambrosia Vintique | LekkeSlaap
+30
+30

Ambrosia Vintique

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R770 R616 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 248, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ambrosia Vintique is in 'n stil woonbuurt van Centurion in Gauteng geleë. Die B&B is omring deur rustige tuine met verskeie groot bome.

Verblyf by Ambrosia Vintique word in 2 kamerkategorieë aangebied, waarvan albei smaakvol versier is en enkelbeddens of dubbelbeddens het. Al die kamers het lessenaars, yskassies, TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar ontbyt elke oggend bedien word, sowel as middagete- en aandete-opsies. Ambrosia Vintique het 2 konferensiekamers en 'n lapa wat 100 afgevaardigdes kan akkommodeer - ideaal vir 'n spesiale geleentheid. Daar is 'n privaat Jacuzzi wat vooraf teen 'n ekstra koste van R750 bespreek kan word.

Yoga-klasse word ook op Dinsdae, Woensdae en Donderdae of Saterdagoggende aangebied.

Veilige parkeerplek word voorsien en alle buite-areas is 24 uur per dag met geslotekringtelevisie beveilig.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ambrosia Vintique
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Von Willich-laan 248, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Ambrosia Vintique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R770
Vanaf R616
per nag (vir 2 persone)
was R770
Vanaf R616
per nag (vir 2 persone)
was R770
Vanaf R616
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 248, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07242537674baf835143e4fa7821e545886b2d987525211e096e68f1d92fb4fcf7b37b5f3089964d6bd10417b3c16af6c58d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R770, nou Vanaf R616  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 248 Von Willich Avenue Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -25.846497797529 28.187039968665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za