Klerksdorp Akkommodasie by Ameri Cottage | LekkeSlaap
+21

Ameri Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Ameri Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marius V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gepas gewees vir die troue wat ons bygewoon het. Naby aan al die plekke wat ons moes besoek.

Annemarie het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad uit gegaan om ons te help met yskasruimte vir die poedings wat ons vir die troue saamgebring het. Ons het werklik tuis gevoel.

Charle J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle J
Besigheidsreis

Ek is 100% tevrede met wat ek gevind het.

Gerieflik, skoon en netjies. Aangename, vriendelike ontvangs. Lekker stil woonbuurt en winkelsentrum binne kort afstand.

Shaun J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun J
Enkelreisiger

Baie vriendelike en persoonlike diens. Baie welkome ontvangs. Uiters privaat en netjies.

Die persoonlike ontvangs en aangename spontane vriendelikheid van Anemarie gee karakter aan haar plekkie. Haar bereidwilligheid om te help en haar lekker geselsies met die kalmte en rusrigheid van die omgewing, is net wat ek benodig het na my lang en haastige reis vanaf Kaapstad. Waarde vir die prys definitief.

Nico P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Enkelreisiger

Vriendelik, behulpsaam en tegemoedkomend.

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Petro B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Besigheidsreis

Goeie ervaring.

Soms is relatiewe goedkoop verblyf bedenkingswaardig, dit was nie hier die geval nie.

Thapelo T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and restful.

The please is not difficult to find. There's peace of mind that accommodation is well secured. Shopping complexes and filling stations are also around the corners.

Christa V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Ek sal ongetwyfeld weer daar gaan bly.

Uiters gerieflik en skoon. Die eienaars is uiters behulpsaam, menslik en vriendelik. Ek beveel ongetwyfeld hierdie cottage aan.

Kehumile T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kehumile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, die beste waarde vir geld.

Dis 'n lekker plek om by oor te slaap. Die eienaar is warm en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location, Best value for money.

It's a lovely place to spent the night in. The owner is warm and welcoming.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dries V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie dankie vir julle gasvryheid Annemarie, ons het n heerlike tydjie gehad. Julle sal ons beslis weer sien.

Lukas G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, rustig en veilig.

Dis ons tweede keer dat ons daar oorgebly het. Waarde vir geld en ons sal enige tyd die plek aanbeveel.

Schalk V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Deon E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Enkelreisiger

Baie goed.

Goed vir die prys met veilige parkering en klein kombuis.

Lorraine E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gasvry en in 'n goeie area.

Het lekker gebly in skoon, netjiese plek. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Is lekker sentraal geleë naby winkelsentrums en restaurante.

Dick O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Baie vriendelike en professionele ontvangs, gerieflik, netjies en skoon. Sal weer hier oorbly.

Jackie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Dit was 'n baie rustige omgewing en verblyf was fantasties.

Christel H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie gasvry, baie gemaklik.

Sal Ameri Cottage vir enige iemand aan beveel, baie vriendelike eienaar. Ons het baie lekker geslaap, rustige omgewing en stil. Gaan definitief weer daar slaap!

Annica N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annica N
Besigheidsreis

Sal beslis weer gebruik.

Stil en netjies en skoon. Lieflike bed en beddegoed. Baie netjiese verblyf. Annemarie was baie professioneel.

Monica P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en lekker plekkie, sal hulle beslis aanbeveel.

Beslis waarde vir geld, baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs gehad van Annemarie en haar man. Ek beveel hulle beslis aan. Beter gaan jy nie kry vir daai prys nie.

Beudene O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beudene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect little unit.

Annemarie is a lovely host, very friendly and will gladly help you. We stayed here for a wedding at Vintage Affair and the location of this unit is perfect. The bathroom was clean. The bedding was clean. The bed was comfortable. We did not use any of the kitchen equipment, but it look liked all the essentials were there.

Soenet V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenet V

Ek en my dogter het heerlik gebly. Annemarie is 'n wonderlike gasvrou.

Ons het veilig en welkom gevoel. Alles was perfek en boonop is die prys bitter billik. Ons sal beslis weer hier kom bly en ons vriende stuur.

Sonja L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie vriendelik ontvangs, alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Ben V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Fanus P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis met 'n hart.

Alle reëlings en kontak voor ons aankoms was professioneel. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was netjies, skoon en baie gerieflik. Alle benodigdhede was aan hand. Die verblyf was wonderlik en sal vir seker weer oornag. Die omgewing is rustig en die "cottage" maklik toeganklik. Kom en gaan was maklik & gerieflik.

Hansie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, stil omgewing.

Baie netjiese eenheid met al die nodige fasiliteite. Aangename gasvrou wat besoekers se belange hoog ag.

Pieter V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, maar mikrogolf en hotplate is oud en behoort vervang te word. Plaas asb. groter glase.

Als was reg, skoon en netjies.

Johan O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, billike verblyf.

Vriendelike ontvangs in skoon verblyf teen baie billike prys. Alles wat nodig is in self catering-verblyf. Sal enige tyd aanbeveel.

Mellory H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Everything was just Perfecct. Thank you very very very much Annemarie!

Leoni H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Annemarie is 'n baie gasvrye dame vriendelik het ons baie welkom laat voel. Ek sal beslis weer by Ameri Cottage gaan oornag en ook mense na hulle verwys.

Marietjie F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Enkelreisiger

Vriendelik, lekker geriewe, gesellig.

Sien sterre.

Beverley H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, alle geriewe naby.

Vriendelike gasheer, akkommodasie netjies en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money, all amenities close by.

Friendly Host, accommodation neat and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magriet D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, total en al beïndruk.

As die geleentheid hom voordoen sal ek weer en weer die gastehuis gebruik en aanbeveel aan andere.

Julius P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend Ameri to friends.

Very nice clean and comfortable.

Raïssa B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raïssa B
Enkelreisiger

Superb.

Nice and very neat place! AnnMarie was always available to assist me. My colleague was very surprised to know that I was paying so little for a beautiful place. It was such a great bargain.

Chris D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Ek sal Ameri Cottage vir enige besoeker aanbeveel.

Ameri Cottage is netjies en in 'n veilige area. Die ontvangs was vriendelik. Ek sal Ameri Cottage vir enige besoeker aan Klerksdorp aanbeveel.

Rika S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Besigheidsreis

Sal ander aanbeveel om by Ameri Cottage te slaap. Behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Will recommend to others to sleep at Ameri Cottage. Helpful and friendly.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liesel O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic people and place.

Warmest welcome. Most accommodating. Lovely place. Spotless!

Jan S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Netjies, skoon en goeie waarde vir geld!

Bianca V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Enkelreisiger

Wonderful stay.

Really enjoyed the stay. Place is clean and management very friendly.

Ameri Cottage's terugvoer

If was very to meet you, you are lovely guests. Thank you for choosing us. God bless.

Ameri Cottage
Bianca V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful stay!

Very private and clean. Owner was super friendly and helpful. Will recommend it to anyone. Serious value for money.

Elmarie R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Enkelreisiger

Home away from home...

Highly recommended. One of the best in Klerksdorp. Thank you so much for everything.

Lukas G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties lekker om daar te kon wees.

Hoe beskryf 'n mens 'n plek en sy mense waar jy gebly het met net een woord.: Fantasties. Annamarie en haar man het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 100% lekker te maak en dit was so lekker dat ons het gedink ons is by ons eie huis. Annamarie nogmaals dankie vir julle gasvryheid die naweek en julle vriendelikheid want julle het ons onmiddellik laat tuis voel. Alles is daar wat jy nodig gehad het en as dit nie daar is vra net en dit word voorsien. Ons kan met opregtheid sê dat dit die beste en lekkerste wegbreek naweek was wat ons al ooit gehad het weg van die huis. Hou so aan julle is fantasties.

Charlotte F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Their hospitality and place was beyond our expectations, we looking forward to come again. There's no other affordable nice place like yours in Klerksdorp.

Excellent and professional.

Martie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met vriende

Excellent!

Can recommend it to everyone.

Ameri Cottage's terugvoer

Im glad jou enjoy your stay and that you had a well rested stay. Thank you
Annemarie

Ameri Cottage
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deborah-laan 11, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEYhEhnySaY37lnaROGu54h8ykwQpRizwNGpRtooTV4lJyhPOm4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 11 Deborah Avenue Flamwood 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.846878302903 26.676257813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za