LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by American-style Guesthouse | LekkeSlaap
+14

American-style Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balvicar-weg 27, Blairgowrie, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

American-style Guesthouse is ’n pragtig gemeubileerde selfsorg-tuinhuis op privaat eiendom, maar apart van die hoofhuis, in Blairgowrie, Randburg. Die eenheid is sentraal geleë, slegs 7 minute se ry vanaf Sandton, Randburg, Cresta, Rosebank, Parkhurst, en Melville, en dis ook naby die Maboneng Precinct wat verskeie Afrikaan-restaurante bied.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n dubbelbed.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n moderne induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor lugversorging en ’n TV met sekere satellietkanale. Vinnige WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die swembad-area. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 motor. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ’n nominale tarief.

Slaapplek

’n Bespreking by American-style Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir American-style Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Balvicar-weg 27, Blairgowrie, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink American-style Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balvicar-weg 27, Blairgowrie, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABnmx9md08EABwdJILCvVsrUPM29knBHk4FyY4TKDMHChlfd3yA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260  per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 27 Balvicar Road Blairgowrie 2194 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.118668 28.002886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!