Ametis Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ametis Guest Farm bied gemaklike selfsorg-oornagverblyf op 'n 455 ha-plaas langs die N4 naby Waterval Onder in Mpumalanga. Die plaas is in die Elandsvallei geleë en gaste kan na hartelus visvang, voetslaan, voëlkyk en net lekker ontspan.

Verblyf word gebied in 1 selfsorgplaashuis en 2 oornag-rondawels. Die plaashuis en die rondawels kan saam of apart bespreek word.

Die plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. 'n Patio met braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Die 2 rondawels is naby die plaashuis geleë en het slaapplek vir 2 gaste elk. Elke rondawel is met 'n slaapkamer, badkamer en tee- en koffiegeriewe ingerig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ametis Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false