Rustenburg Akkommodasie by AmHang | LekkeSlaap
+21

AmHang

6 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Frog
Selfsorg.
Francolin
Selfsorg.
Guinea Fowl
Selfsorg.
Gecko Gesinskothuis
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Let wel:
- Musiek word nie toegelaat nie.
- Dit is nie 'n troeteldiervriendelike blyplek nie.
- Geen vuurwerke nie.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 vir eenhede met slaapplek vir 2-3 en R500 vir 'n gesinskothuis word vereis.
- Finale skottelgoedwasfooi is nie ingesluit by die tarief nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenpadspruit Plaas, RM25, Rustenburg-weg, R24, Magaliesburg, 0346, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YzViMGUwLWVhYjMtNDllOC05MmMxLTkyMmY2ZThlZmU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Farm Wagenpadspruit, RM25 Rustenburg Road, R24 0346 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.857809156087 27.356398629199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za