Amibeth Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amibeth Guest Cottage bied verblyf in 'n knus kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook bly. Dit is in Southfield, 'n buurt in Kaapstad geleë.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskassie en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan op versoek voorsien word.

Die kothuis is ideaal vir korttermynverblyf soos vir sakereisigers of diegene wat by vriende of familie in die omtrek kom kuier. Die ligging bied maklike toegang tot die M5-snelweg.

Slaapplek

'n Bespreking by Amibeth Guest Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amibeth Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false