Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amies Self-Catering Apartments

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Amies Self-Catering Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Vriendelike diens en skoon / netjies blyplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S
Gesin met tieners

Perfect.

We had a great time. The apartment is well kept and clean. The host is an excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P
Gesin met tieners

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ons verblyf was heerlik, die plekkie is baie netjies en skoon. Die eienaars se diens was fantasties en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Sune. Bly om dit te hoor.
Hoop ek sien julle weer as jul Kaap toe kom.

Amies Self-Catering Apartments
Marlieta B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlieta B

Netjies. Sentraal geleë. Goeie en vriendelike diens.

Naby Panorama Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Marlieta. Ek is bly alles het goed afgeloop.

Amies Self-Catering Apartments
Carika K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika K
Gesin met tieners

Wat 'n ongelooflike lekker plek om te bly!

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel! Alles was uitsonderlik netjies. Voorwaar waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Ons het die tyd baie geniet. Pragtig skoon en ruim kamergerief. Alles was perfek. Sal enige tyd weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Francois vir die komplimente. Is altyd aangenaam om positiewe
terugvoering te kry.
Geniet julle Kersfees.
Groete
Direne

Amies Self-Catering Apartments
Tercia Lee R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia Lee R
Enkelreisiger

Fantastiese plekkie!

Goeie en veilige omgewing. Eienaars is baie goeie mense en goeie staatmakers. Plek self is fantasties en baie netjies. Alles is tot jou beskik. Dit is voorwaar 'n plek om terug na te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike komplimente. Sien julle sommer gou weer.

Amies Self-Catering Apartments
Tony M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met vriende

Excellent, friendly service.

Will always ask for Amies Apartments whenever I visit Cape Town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende, vriendelike diens.

Sal altyd vir Amies Apartments vra as ek Kaapstad besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you very much for your positive reply.Hope we see you very soon again.

Regards
Amies

Amies Self-Catering Apartments
Anneline M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M
Gesin met tieners

Lekke.

Very very nice. Direne is a vibrant and beautiful person, and make us feel right at home. I will most definitely recommend this apartment. Spacious and clean and everything in between. Thanks, Direne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie, Anneline. Baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Tot 'n volgende keer,
Amies Self-Catering Apartments

Amies Self-Catering Apartments
Annerie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Saam met vriende

Gerieflik.

Amies Self-Catering Apartment is gerieflik, skoon en naby die N1. Die eienaar Direne was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leclue M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leclue M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Ek was verskriklik tevrede, netjies warm ontvangs, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amies Self-Catering Apartments se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons kan net streef om die plek beter en mooier te maak vir die volgende besoek.

Groete,
Amies Self-sorg

Amies Self-Catering Apartments
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Chris Muller-singel 9, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d9d27528975c33074300709fcb66d68850aae27bcc1e554667ac43ea9259eca73f0f2cfc2602ac7de04a4f6570b086e1e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 35 Sering Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.879215 18.576391