Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amigos Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amigos Gastehuis is in rustige tuine en bied lieflike verblyf in 'n stil deel van Brits in Noordwes.

Die gastehuis bied kamers vir 2 tot 4 gaste en die kamers het koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei.

Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste kan heerlike maaltye by die 3 Amigos Restaurant geniet, 'n drankie by die kroeg drink of in die swembad afkoel terwyl die kinders by die speelarea speel.

Die gastehuis het ook 'n kapel en saal vir troues, verjaarsdae en ander funksies, en 3 konferensiekamers met al die nodige toebehore. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar by die gastehuis.

Brits bied doendinge soos perdritte en 4x4-roetes en besienswaardighede soos die De Wildt Cheetah Research Centre en die Brits Mall met verskeie winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Amigos Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Amigos Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccbd50c6a99a989d7d7268f52bfa2a4668eeabffd53a412ee3a5ec3d208bed62f75cb8444cbf4ae6bf1958a6316d66885e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Kort Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.631950680923 27.790582306082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem