LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amirantes 4 | LekkeSlaap
+16

Amirantes 4

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 24, Amirantes 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R881 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amirantes 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Vir baie Suid-Afrikaners is dit hul jaarlikse somervakansie-bestemming. Buiten pragtige strande, bied Margate ook die geleentheid om te snorkel of te duik.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 gaste. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die see in die verte. Daar is 'n aangewese toesluitmotorhuis vir die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Amirantes 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Amirantes 4
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Homestead-weg 24, Amirantes 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R881
per nag (plek vir 4)
Vanaf R881
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 24, Amirantes 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1pWh57GDgslZfK2bC2tVySWUbxnAwCL6Jn9l1YiHBzyhoizGl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R881  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 24 Homestead Road Amirantes 4 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.868612 30.366219
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!