Lawrence Rocks Akkommodasie by Amirantes 4 | LekkeSlaap
+16
+16

Amirantes 4

Selfsorg

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Amirantes 4
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Francois S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S
Enkelreisiger

Ek het beter verwag.

1) Die eenheid regtig net groot genoeg vir twee groot mense. 2) Die badprop was nie reg nie. 3) Beligting in die gang waar jy moet oop sluit werk net in die aand, deur die dag is dit donker. 4) Die braaiplek by die swembad sal ek nooit gebruik en die swembad word glad nie skoongehou nie, kon nie eers daar kuier nie, wat van braai. Ek sal regtig nie weer daar bly nie. Baie jammer, maar dis hoe ek voel vir die geld wat ek betaal het.

Amirantes 4's terugvoer

Good day Francois,

We thank you for your valued feedback and sincerely apologize for any inconvenience experienced.

The unit is advertised with one bedroom and a sleeper couch in the lounge so can accommodate 4 people.
The bath plug is a push down one so we will check it to ensure that it is working correctly
We are aware of the lighting in the passage and have requested that the owner correct this. There was an emergency light on the right-hand side of the door, but we found that it is not working so it will be repaired.
The swimming pool and braai area are kept clean by the on-site gardener and caretaker, and we have always found this area to be neat and tidy and the pool sparkling blue.

We strive to ensure that our guest's comfort is met and am sorry that you did not enjoy your stay. Hopefully, you can return soon and we will be happy to accommodate you in one of our other units

Regards,
Mandy.

Amirantes 4
Vanaf R881
per nag (plek vir 4)
Vanaf R881
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R881
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 24, Amirantes 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1pWh57GDgslZfK2bC2tVySWUbxnAwCL6Jn9l1YiHBzyhoizGl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R881  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 24 Homestead Road Amirantes 4 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.868612 30.366219
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za