Amirantes 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amirantes 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Lawrence Rocks, Margate. Die kompleks is gerieflik 1,2 km vanaf Margate se strand en eetplekke.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon vanwaar gaste 'n see-uitsig kan geniet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en spog met 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n TV, en gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis vir parkeerplek. Die ligging bied toegang tot strande, winkels, en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Amirantes 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amirantes 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za