Amiree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is in George, ’n pragtige vallei omring deur die Outeniekwaberge. Die kompleks is ’n kort motorrit vanaf die lughawe, restaurante en strande.

Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die eerste vloer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het ’n bad en stort.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tuimeldroër. Die sitarea het ’n platskerm-TV met DStv en die privaat stoep het braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en die woonstel het ’n sekuriteitshek.

Gaste kan doendinge soos gholf, visvang, duik, seil, seilplankry, voetslaan en kanovaart in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Amiree sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amiree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false