Amistad Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amistad Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Muizenberg, 'n lekker rustige dorpie naby Kaapstad in die Wes-Kaap. Muizenberg is bekend vir sy pragtige strand, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museums, en vriendelike mense.

Amistad Apartment het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer, en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak, en toilet. Die slaapbank in die leefarea is geskik vir 2 kinders (dit gaan gepaard met ekstra kostes).

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 2 gerieflike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. En die WiFi is gratis.

Slaapplek

'n Bespreking by Amistad Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amistad Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]lekkeslaap.co.za

// Hotjar AB false