Amley Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver.

By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0maer het 'n koningingrootte-bed met en suite-badkamer en die ander kamer het 'n dubbelbed. Ekstras sluit in 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teegeriewe asook 'n TV.

Daar is ' n groot dek waar gaste kan ontspan, braaiplek, swembad en 'n lapa. Daar is ook veilige parkering vir gaste af van die straat af.

Die Universiteite van KZN is ook loopafstand van ons af, dis nou die Pietermaritzburg kampus, en Oribi lughawe is sowat 5 km. Die Golden Horse Casino is sowat 3 km en daar is ook ander winkelsentrums binne loopafstand waar gaste kan fliek, by restaurante eet, wegneem-etes geniet of kegelbal (bowling) speel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amley Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false