Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy

Selfsorg
Quail Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 575
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié skuuragtige kothuis is na die gewone kwartelvinkie vernoem en is op ‘n bult gebou met ‘n uitsig oor die vallei en op die Malutiberge. Daar is ‘n koningrootte-bed met perkallinne en ‘n elektriese kombers en ‘n bad, beskutte stort en toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ‘n houtbalk-plafon, gemakstoele en ‘n houtstofie. Daar is ook ‘n draagbare braai en oorgenoeg parkeerplek agter die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Francolin Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 575
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié skuuragtige kothuis is na die grys fisant vernoem en is op ‘n bult gebou met ‘n uitsig oor die vallei en op die Malutiberge. Daar is ‘n koningrootte-bed met perkallinne en ‘n elektriese kombers en ‘n bad, beskutte stort en toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ‘n houtbalk-plafon, gemakstoele en ‘n houtstofie. Daar is ook ‘n draagbare braai en oorgenoeg parkeerplek agter die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Porcupine Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 495
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande kothuis skuil aan die voet van die berg en is vernoem na die ystervarkies wat in die Spitskopberg woon. Daar is 2 en suite-kamers. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het perkallinne, elektriese komberse en lei na die stoep. Die eerste badkamer het ‘n bad en die tweede badkamer het ‘n stort. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, ‘n enkelslaapbank en ‘n kaggel. Die kothuis bied ook ‘n draagbare braai en oorgenoeg parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 495
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim selfsorg-kothuis is na die tarentaalmannetjie wat in die Amohela ho Spitskop-bewarea rondwandel vernoem en beskik oor 2 en suite-kamers met baddens of storte. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het perkallinne, ‘n elektriese kombers en lei na die stoep. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, ‘n enkelslaapbank en ‘n kaggel. Daar is ook ‘n draagbare braai en oorgenoeg parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mongoose Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 450
per eenheid
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié drieslaapkamerkothuis is vernoem na die geel muishond wat dikwels in die area te siene is en beskik oor 2 badkamers en ‘n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer lei na die stoep en bied ‘n koninggrootte-bed met perkallinne en ‘n elektriese kombers, asook ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het ‘n stort. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike rusbanke, ‘n kaggel, eetarea en Franse deure wat wat na die stoep met draagbare braaigeriewe en ‘n lieflike uitsig lei. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R1 584
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié afgeleë, privaat kamer het ‘n koningingrootte-bed met perkallinne en ‘n elektriese kombers, asook ‘n Victoriaanse bad, beskutte stort en toilet. Die kamer het ‘n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ‘n privaat tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar indien dit vooraf met die bestuur gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cornwallis Tuinkamer

per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitskop Plaas, Corner S343 EN S40 Clocolan, Ficksburg, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwEL3q8yA2wd4spEdKz42cdsJfk5pVLmxCCQLBwcBZuCSKsb83s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Spitskop Farm Corner S343 and S40 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 02:00-17:00 11:00 -28.812833333333 27.657055555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem