LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amoris Guest House in Lynnwood | LekkeSlaap
+26

Amoris Guest House in Lynnwood

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amoris Guest House is ideaal in Lynnwood geleë, 'n voorstad van Pretoria naby al die hoofweë, besigheidsparke, winkelsentrums, skole, hospitale en universiteite. Dit is ontwerp vir sakereisigers en vakansiegangers, en bied eksklusiewe diens en al die noodsaaklike geriewe wat gaste nodig het vir 'n ontspannende wegbreek. Gaste het toegang tot 'n swembad omring deur 'n pragtige tuin en 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word in Superieure Koningkamers en 2 selfsorg-eenhede aangebied, wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en uniek versier en gemeubileer is. Die meeste kamers het Franse deure wat na die tuin of swembadarea lei. Geriewe by Amoris Guest House sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Farmer's Folly-straat 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA346eae0c4d849453bac52b34fbdf3c49bfd5ff5cb2a42ee1bfb3f09805af206956ebd6f8bae60f8a425b19aea7afee5a23f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 40 Farmer's Folly Street Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -25.754969 28.252573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!