Klippoortje Akkommodasie by Amour Le Fleur | LekkeSlaap
+13
+13

Amour Le Fleur

  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taurus-weg 3, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Amour Le Fleur is in Boksburg aan die Oos-Rand van Gauteng geleë. Dié gastehuis is 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Carnival City en Emperors Palace.

Amour Le Fleur het 3 kamers wat volledig ingerig is. Die eerste 2 is enkelkamers en is ideaal vir sakereisigers. Al 3 kamers het elk 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ekstra komberse en handdoeke is beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike-areas. Dit sluit 'n studeerarea met onbeperkte WiFi, 'n TV-kamer met sekere DStv-kanale en 'n swembad in. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig per bespreking.

Die gastehuis is in 'n veilige area en het sy eie alarmstelsel. Gaste wat langer as 2 nagte bly, moet 'n bykomende koste vir wassery en stryk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Amour Le Fleur
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Taurus-weg 3, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Amour Le Fleur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taurus-weg 3, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEEkMyq2NPwfb7vPn2CF3sCUiljs5sezQyBSsYNmQA3TpH9Sjn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Taurus Road Sunward Park 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.266378 28.247882
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za