Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amperda Log Cabins

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 91 resensies vir Amperda Log Cabins
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Janine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Lekker rustig en naby aan alle aktiwiteite om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Amperda Log Cabins
Marius E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius E
Gesin met tieners

Genoegsaam.

Aanvaarbaar vir 'n een nag oorslaap. Stortgordyn is te kort vir die stort. Die vloer word gevolglik baie nat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Relaxing, peaceful.

Host is so friendly and the place is clean and you need to bring nothing but your clothes and food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Lindi

Thank you for your good review. It is our honour to host you.

Amperda Log Cabins
Christa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag plekkie.

Ons het lekker geslaap, 'n lekker oornag punt tussen die Weskaap en Port Alfred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Thanks for staying with us.

Amperda Log Cabins
Juliette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette O
Saam met vriende

Lekker familiewegbreek.

Die host was warm en tegemoetkomend. Die cabins is netjies en skoon. Ons het dit vreeslik geniet. Goeie location en baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Thanks for staying with us.

Amperda Log Cabins
Juliette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette O

Goeie ligging, beste host, baie mooi views. Gerieflik en skoon.

Barbara was 'n uistekende host. Baie vriendelik en bedagsaam. Cabins was netjies en gerieflik. Amperda is op die ideale plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imran N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Imran N
Saam met vriende

Beautiful, convenient and enjoyable.

The host and her family were very helpful. The surroundings were also very beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Gesin met tieners

Baie goed geleë vir toegang tot Stormsrivier.

Baie goed waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boyd S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boyd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke oornagslaapplek.

Ons was in eenheid 1 gewees. Dit is goed toegerus en omgewing is rustig, amper soos 'n rustige plaas met teenwoordigheid van plaasdiere op kleinhoewe. Gasvrou was behulpsaam en het ons vriendelik verwelkom. Daar is wel een klagte, die hoofslaapkamer dubbelbed moet vervang word. Die bed is glad nie die kwaliteit wat mens sou verwag by so plek nie. Ons elk moes apart slaap op enkelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan K
Saam met vriende

Enjoy our stay there.

We were there for the Otter Trail event, so we really only slept there. Enjoyed the swimming pool, very chilled vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay!

We arrived late that evening but the host was so friendly and the cabin was beautiful. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met vriende

Pragtig, netjies en goed toegerus.

Ons het vir 1 nag heerlik oorgebly by Amperda Log Cabins. Baie goed toegeruste houthuise met alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan. Pragtige, skoon en netjiese linne. Heerlik gebraai by die Lapa en Barbara was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ideale oornagplek naby baie besienswaardighede. Dankie Barbara, ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisma K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma K
Gesin met tieners

Rustig, stil en wonderlik.

Amperda Log Cabins is 'n ware plek om na toe te gaan. Weg van lawaai en mense. Diens was fantasties en ons gaan definitief weer van hul gasvryheid en akkommodasie gebruik maak. Selfs my 2 tieners stem saam. Dankie Tan en Bianca vir 'n wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel C
Gesin met tieners

Peaceful, rustic and wonderful stay, great value.

Lovely log cabin, rustic feel, lovely, lush flat lawn to play on or relax right outside with parking right there! Beautifully decorated lapa and sheltered braai area. Awesome night skies. Very attentive service - always going the extra mile. Great hot showers! Close to tourist attractions and hikes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Mooi en rustig as jy nie van baie mense hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met tieners

Ons besoek was net 'n oornag, maar ons verblyf was skoon, netjies en als wat ons nodig gehad het was daar.

Die ligging van Amperda Log Cabins is fantasties, net van die N2 af. Dit is geleë op 'n netjiese, skoon plaas en die eienaars is hulpvaardig en ek sal dit aanbeveel as jy in die omgewing verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby die Stormsrivier Natuurreservaat.

Daar is net drie houthuise op die perseel wat dit baie privaat maak. Die huisie waarin ons twee nagte oorgebly het, het twee groot slaapkamers met gerieflike beddens. Daar was egter geen aandag gegee aan die klein dingetjies wat gaste spesiaal laat voel nie. Die botteltjie handewasseep was leeg en daar wat net 'n halwe rol toiletpapier in die badkamer. Hoewel ons lekker gebly het in 'n baie mooi omgewing voel ons dat die verblyf nie die hoë prys regverdig nie. Dit voel of 'n mens meestal net vir die ligging betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda W
Gesin met klein kinders

Peace and quiet.

Quiet, comfortable and beautiful! Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles S
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf.

Slegs oornagverblyf, skoon en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea P
Gesin met tieners

As jy die Tsitsikamma wil besoek is Amperda redelik sentraal geleë. Mooi omgewing en goeie diens.

Ons sou graag meer pakplek vir klere wou gehad het. Die res van die eenheid was goed uitgelê. Ons het baie lekker gebly. Diens was vriendelik en hulpvaardig. Inligting omtrent die omgewing is met ons aankoms gedeel wat ons beplanning aansienlik makliker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleste E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daleste E
Gesin met tieners

Die eiendome was effens 'n teleurstelling.

Die eiendom is nie op die standaard van die gastehuise waarin ons al gebly het nie. Daar is nie 'n deur tussen die hoofslaapkamer en die badkamer nie. Die deur van die hoofslaapkamer kan glad nie toemaak nie - die lyk of die slot vasgeverf is. So, as iemand stort of die badkamer gebruik is daar geen privaatheid nie. Daar is geen diefwering aan die vensters van die kamer voor die eiendom nie. So, indien jy jou venster wil oopmaak, kan enige persoon daar inklim. Die idee wat 'n mens kry is dat jy in 'n log cabin gaan bly met 'n uitsig. Dit is glad nie die geval nie. Die kaste in die kombuis is oud en het nodig om opgedateer te word. Die hek het nie 'n monitor wat optel as daar 'n kar is wat besig is om deur te ry nie, so ons seun se kar is beskadig toe ons ingekom het omdat die hek nie gestop het nie. Gelukkig is daar nie groot skade nie, maar dit 'n groot probleem raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fahdil C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fahdil C
Gesin met klein kinders

Cozy, clean and different atmosphere.

Excellent host and pool was a refreshing surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Baie vriendelike eienaars en sommer tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Org M
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, lekker gebly al was dit slegs 3 nagte.

Ons het Amperda Log Cabins gebruik as halfwegstasie op pad na die Kaap. Dit het baie lekker gewerk en sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwayne K
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik met al die basiese benodigdhede.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was 4 vriende wat fietsgery het vanaf Stormsrivier na Port Elizabeth. Ons het 'n goeie nagrus gehad en die geriewe was van so 'n aard dat ons glad nie hoef te gesukkel het met spasie vir ons fietse, bagasie of benodigdhede nie. Die gasheer was baie vriendelik en het ons gehelp met rigting aanwysings aangesien ons vroeg die volgende oggend moes vertrek. Die huis was skoon en netjies en die lapa, waar ons kon braai was ruim en gemaklik. Ons sal definitief weer 'n draai by Amperda Log Cabins maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice M
Gesin met tieners

Kort, maar baie lekker.

Vir die eerste keer dit gedoen met die kinders en het dit baie geniet. Sal dit weer wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H
Saam met vriende

Baie lekker ruim, netjies en rustig. Beveel die plek sterk aan.

Die was heerlik. 'n Lekker plaasatmosfeer maar tog naby besienswaardighede

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnetha H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnetha H
Gesin met klein kinders

Great stay. Beautiful tranquil setting, loved our short stay.

Such a tranquil and homely feeling once you enter the premises. Even had the cutest watch dogs keeping us safe. Even the air smelled different, country life really rejuvenates the soul. Friendly welcome and great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelsy F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsy F
Saam met vriende

Het die kuier baie geniet.

Plek is baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoné N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné N
Gesin met klein kinders

A peaceful, well-equipped and conveniently-located place - perfect for a short family getaway.

A very pleasant surprise away from the congestion of Tsitsikamma Village, but well within reach of all of the attractions of the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die plaashuis was so mooi en netjies. My kinders het hulle gate uit geniet. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal selfs aanbeveel vir een nag oorslaap.

Die plekkie is klein, maar gerieflik en het voldoen aan ons vereistes. Die eienaar is vriendelik en ons is goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en geriewe was netjies en ideaal vir ons.

Die cabin is besonder netjies met 'n rustige atmosfeer en jy voel op jou gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trinette H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trinette H
Gesin met klein kinders

Oulike plek.

Net twee dinge wat ek sou voorstel: 1) Plaas iewers 'n kennisgewing dat die oranje draad by die speel-area kan skok. 2) Die duvets beweeg bietjie rond binne die duvet covers - dis nie pret nie. Maar anders as dit, is dit 'n baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Gesin met klein kinders

Awesome Cabins wat familie-vriendelik is.

Skitterend. Persoonlike diens van Gasvrou baie goed. Geriewe baie lekker met veilige speelplek vir kinders. Skoonmaakdiens baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucretia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia S
Gesin met klein kinders

Peaceful and very tranquil. Very good reception. We enjoyed our stay and definitely return.

Central location especially if you wish to travel the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Amperda is baie goed geleë in die Stormsrivier- en Tsitsikama-areas. Dit is baie maklik om by verskeie besienswaardighede uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombesizwe M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombesizwe M
Saam met vriende

What an excellent place to just relax and unwind and great customer service.

The place is nice neat and value for money, Barbara was not there when we arrived, but her assistants checked us in, on her arrival she came to see us. We had a family crises and had to leave a day earlier and she was understanding in that regard too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leticia M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leticia M
Gesin met tieners

Baie lekker area om in te bly, goeie gasvryheid.

Baie lekker plekkie om te bly. Rustig en beautiful. Netjies en skoon. Net bietjie koud in die aande. Cabins was baie koud, met geen verwarmers nie. Daar was ekstra komberse, maar dit was nie genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plek is netjies en skoon, het alles wat mens nodig het. Stil en rustig. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D
Gesin met klein kinders

Safe and friendly home away from home.

We loved our stay. Our hosts treated us like family. Even running some butter over when we forgot to bring. We will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanita B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanita B
Gesin met klein kinders

Very friendly host. Accommodation very homely.

Only slept one night, very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Saam met vriende

Very nice and peaceful.

Very nice setup with the essentials needed - nice views and peaceful. Enough warm water for 5 people to shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta P
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring met baie vriendelike ontvangs.

Kamers was baie netjies en mense baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met tieners

Rustig.

Baie lekker oop ruimte en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Gerieflike, netjiese verblyf.

Baie netjiese eenhede met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Heerlik, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul W
Gesin met tieners

Well situated, spacious house.

Well suited and access to activities in Tsitsikamma. House was spacious but kitchen sink area was a bit small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lena A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lena A
Gesin met klein kinders

Friendly staff and nice environment for kids.

Good, clean accommodation with a small swimming pool, perfect for a stop-over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomihla K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomihla K

We had a lovely stay.

We had a lovely stay at Amperda Log Cabins. The host and staff were also helpful. Will be happy to recommend it to family and friends!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Ons het lekker gebly by Amperda Log Cabins. Die gasheer en personeel was ook baie behulpsaam. Hoogs aanbeveel aan familie en vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Barry V
Gesin met klein kinders

Very small and old cabin.

Friendly people but not word the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Barry thanks for your review. Just want to bring a few points to your attention, the unit is a new cabin with modern interior. It is a self catering non service unit which means you are responsible for the cleaning while you occupy it. It was very clean when you came in as all my units are. We even went out of our way to accommodate you with your laundry and the use of my own private Wi-Fi at no cost. Thanks again for staying here.

Amperda Log Cabins
Beaulah D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Gesin met tieners

Vriendelike diens, lekker rustige atmosfeer.

Ons was aangenaam verras om te sien hoe pragtig die plekkie is. Baie skoon, netjies en smaakvol. Die vriendelike ontvangs het ons sommer tuis laat voel. Ons het heerlik gebly al was dit net vir een nag se verblyf, sal beslis weer daar oornag of selfs langer bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met tieners

Tranquil, value for money accommodation.

The accommodation is approximately 5 km off the national road. Situated on a smallholding. The one-bedroom cabin with a bunk bed in the kitchen area, looked exactly like it does in the pictures and had all the accessories needed for a family of four. There was a bar fridge, microwave and a two plate. I particularly loved the joint braai area, and there was also an above ground pool. Plenty of space for kids to play on the grass in front of the cabins. Storms River Village is approximately ten minutes away, where there are a few small shops and eateries. The Tsitsikamma National Park is another 15-20 minute drive away. Barbara was a very sweet host; we appreciated the invitation to sit and chat. Good place for a good night’s rest as it is very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar met alles wat jy benodig vir selfsorg.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die huis is netjies en skoon en bied alles wat jy benodig om vir 'n paar nagte te vertoef. Stormsrivier Village is net 'n entjie daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-marie G
Saam met vriende

Underwelming.

Won't go back to that lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolien L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien L
Gesin met klein kinders

Lekker stil en rustig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan E
Gesin met tieners

Rustig en salig.

Netjiese ou plaashuis waarin ons geslaap het! Baie rustig en die eienaar is baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W
Gesin met klein kinders

Lovely, peaceful home base from which to explore the Tsitsikamma region.

What a lovely two night weekend! Our daughters immediately made themselves at home and had fun playing on the grass in front of the cabins. They loved the bunk beds. My husband and I were very comfortable in the adjoining room (we had the family cabin). The cabins have everything you need despite the small space. We felt safe (although as city slickers, we were initially a bit nervous because of the proximity to the road). Our hostess, Barbara, made the girls feel very welcome and free. She was helpful and willing to help with whatever we needed. The cabins offer a sense of privacy. Loved the cosiness of the braai area. The night sky is amazing! It made the perfect ‘home base’ from which we could easily explore the region. Will definitely be back for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harodene A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harodene A
Saam met vriende

Awesome.

Ek en my vriende het 'n wegbreek nodig gehad en ons tyd wat ons daar spandeer het was net wat ons nodig gehad het. Die verblyf was skoon, netjies en veilig. Barbra is die coolste gasheer en baie behulpsaam. Sal die akkommodasie weer en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalisa C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Baie mooi, rustig en oop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maartje V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maartje V
Gesin met klein kinders

Good cabins with a great view.

Good cabins. Small bathroom, everything you want in the kitchen and braai. Double bedroom, bunk bed in the kitchen in which our kids slept was fine. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, tranquil and absolute peace.

Beautiful and in the middle of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak M
Gesin met tieners

Comfortable, clean and affordable accommodation for a group of 5 people.

Thoroughly enjoyed our stay. Very knowledgeable and helpful hostess which made the planning of our activities for the 3 day stay hassle free. Will definitely recommend Amperda Log Cabins as it easy to access all that the Storms River area have to offer. Directions to the venue especially from the N2 are much needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold M
Gesin met tieners

Baie skoon omgewing met vriendelike en behulpsame mense.

Baie goeie instelling. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en rustig.

Blyplek het alles wat nodig is en baie vriendelike, hulpvaardige mense. Ons het lekker gebly in die rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanore D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore D
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die uitsig van ons cabin was pragtig, die cabin self was mooi en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kulsum F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kulsum F
Gesin met klein kinders

Relaxing atmosphere!

Beautiful, clean and quiet little cabin. situated close to activities in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jakobus C
Saam met vriende

Heerlik gebly in netjiese akkommodasie.

Kan verblyf aanbeveel. Naby aan N1 en net 'n paar kilometer van verskeie bestemmings in Tsitsikamma-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tish F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tish F
Gesin met klein kinders

Wonderful outdoors environment with the cutest cabins.

I really enjoyed the outdoor environment that the log cabins with the mountain views and farms gave. Perfect for family of four and close to all activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melonie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melonie G
Gesin met tieners

Dit was so klein en nie wat die prent gewys het toe ek geboek het nie.

Ek was onder die indruk dit was 'n aparte kamer vir my en ons seuns, vir ek en my man en twee seuns was dit 'n dubbel bunk wat baie ongemaklik was, ek sal dit nooit aanbeveel vir enige iemand anders nie. Ons het niks slaap gekry nie en moes ons planne vir die volgende dag cancel, want ons was almal te moeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaheen H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheen H

Best location.

Very friendly owners and great hospitality located on a private farm in the middle of nowhere, best mountain views and a great place to unplug from the world. A must stay in you on the garden route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met klein kinders

Rustig!

Ons het heerlik gebly en Barbara het nie 'n oomblik geskroom om te help toe ons hulp nodig gehad het nie. Van die mees vriendelikste en gasvryste mense wat ons nog ontmoet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Plek geleë by al di besienswaardighede. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon met nodige geriewe.

Skoon netjies, goeie ontvangs, met voldoende braaigeriewe. Ek sal aanbeveel dat mense die plek gebruik - naby Stormsrivier en ander plekke om te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S
Gesin met tieners

Enjoyable family break.

Lovely clean spacious 3 bedroom 2 bathroom farmhouse with an outside area to braai. There is an occupant in the granny flat attached to the house. The noisy hadeda birds got us up at 6 am on two mornings unfortunately. WiFi access would have been a bonus. Road access from Cape Town is via a Tollgate. We however enjoyed our stay as it was reasonably priced, comfortable and in a beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

As jy niks wil doen nie, is Amperda die bestemming vir jou! Omdat die ligging reg is, kon ons die omgewing behoorlik verken - Stormsrivier Village met al sy hordes aktiwiteite, Stormsriviermond (veral as jy oor 'n Wild Card beskik) asook die staproetes by die groot boom. Saans het ons 'n heerlike vuurtjie gemaak en onsself geniet - weg van alle gedruis en geraas. Barbara en haar span sal ons verseker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie behulpsaam.

Die eienaar is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende plek en baie duur!

Ek het glad nie gehou van die plek nie. Ons is ontvang deur die tuinier wat ook net daar aangedring het dat ons die balans in kontant aan hom moet gee. Twee dae later het hy weer gekom en gesê ons moet (weer) betaal. Barbara van den Berg het ons nooit ontvang nie, maar sy was wel by die ander mense. Sy het nie eers die moeite gedoen om my te bel oor die geld nie. Dit lyk nie asof hulle 'n kaartmasjien het nie. Die plek word nie goed in stand gehou nie. Die voordeur sukkel om oop te maak en die deur in die slaapkamer se sleutel is gebreek so mens moet die deur oop stamp. Die dek het 'n gat in. Dit was 'n nare ervaring en ons het 2 nagte gebly. Ek is nog nooit so sleg ontvang by 'n plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amperda Log Cabins se terugvoer

Goeie dag,

Die gas wasvoor dat hul gearriveer het ingelig dat daar nie kaart fasiliteite is en dat sy asb die uitstaande balans in kontant moet vereffen. Ek het hul ook ingelig dat ek nie op die perseel bly maar 30km van perseel aangesien my huis ook uit verhuur is vir die seisoen. Die “tuinier” waarvan die gas praat was my bestuurder. En ek weet nie of dit is dat hy swart is wat sy maar aangeneem het hy die tuinier is.

Hy moes wel weer vra vir geld aangesien Mev Fernandes nog nie haar rekening vereffen het. Tot dusver is die bedrag van R2700 steeds uitstaande en het hul die perseel verlaat sonder om dit te vereffen. Al het hul net 2 dae toe gebly.

Wat die instandhouding betref oordryf die gas aangesien dit altyd skoon en netjies gehou word. Dit is net toevallig dat daar gat in dek was aangesien die hout deur hul stukkend getrap was maar dadelik reggemaak was. Die voordeur het nuwe slot ingekry en dit was nie onder ons aandag gebring dat enige deure sukkel om oop te maak.

Soos jul weet is dit die instansie se volle reg om aan te dring vir betaling van uitstaande bedrag op die inboek van gaste. Dis juis om sulke situasies te vermy waar gaste besluit om te loop sonder om te betaal.

Barbara van den Berg

Amperda Log Cabins
Gary B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was OK.

Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manoj M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoj M
Gesin met klein kinders

Awesome experience!

A must to experience the nature and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralde H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralde H
Saam met vriende

Verken Tsitsikamma.

Lekker gebly baie knus. Dis net te klein vir 4 volwassenes vir 3 nagte. Die kombuis toerusting kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elphia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elphia V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Rustige plaas-atmosfeer, met pragtige uitsig en omgewing. Naby al die aktiwiteite. Die gasheer en gasvrou is werklik aangenaam en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naasirah O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naasirah O
Gesin met tieners

Absolutely awesome experience

Amazing, friendly & hospitable hosts (Connie & Barbara). Beautiful, clean and modern cabins. Excellent service by our hosts ensures we would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

In vergelyking met ander verblyf, was Amperda nie waarde vir geld nie.

Dit was wel 'n uitkoms toe ons verblyf nodig gehad het. Net een handdoek beskikbaar. Beddens kliphard. Ligging goed. Goed ontvang. Kombuis en werkplek ontoereikend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

Ons was net vir 1 nag in daardie omgewing en het niks fancy nodig gehad nie.

Hierdie pophuisie was perfek, behalwe vir die feit dat ons 4 volwassenes was wat die toiletgeriewe bietjie moeilik gemaak het terwyl die 2 wat in die stapelbeddens geslaap het, nie wakker was nie. Maar dit was die enigste ongerief betrokke daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob H
Gesin met tieners

Ons het hier oorgebly om die area beter te leer ken.

Die ligging is direk teen 'n teerpad. Dit kon soveel beter gewees het 100 m verder in die bome. Daar is ook baie vlieë a.g.v. die beeste op die plaas. Die eienaar is baie gewillig om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend in vergelyking met ander akkommodasie vir dieselfde prys.

Die omgewing is mooi, maar die huisie is baie basies en het 'n mufreuk gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iska W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iska W
Gesin met tieners

Great and helpful owners - house was fully equipped and clean

Loved our stay, it felt like a home away from home, just more peaceful and quiet. Like my 13 year old son said " this is the life". It's close to all attractions. Thanx Barbara for an awesome weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJvJDU2S4onWUnaSmpGZwgvlkwfdwB2WKHDQ1To69HmzATGAdKk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 R102 Blouliliesbush 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.992619042835 24.072053432465