LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amritz Private Lodge & B&B | LekkeSlaap
+15

Amritz Private Lodge & B&B

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 58 resensies vir Amritz Private Lodge & B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Carlie R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie R
Saam met vriende

Fantastiese oase!

Skoon, netjies, vriendelike diens en pragtige huisies weggesteek in ’n bos.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Baie dankie vir jul kuiertjie.
Kom gerus weer.

Amritz Private Lodge & B&B
Erika P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gelsaap vir een aand met 'n lekker stoep met gemaklike sitgeriewe.

Alles was baie lekker. Die gasvrou is gesellig en gasvry met 'n bobaas uithaler-ontbyt, baie dankie daarvoor. Ons sou gesuiwerde en geseëlde bottel water wardeer het. Die kraanwater was van 'n heel ander smaak en glad nie aangenaam as jy nie daaraan gewoond is nie. Die plastiek kan in die yskas het 'n wit rand rondom die nek gehad en het glad nie higiënies gelyk nie. Skies, maar dis bedoel as opbouende kritiek.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Gebottelde water is te koop by kantoor. Die water in yskas is vars boorgat water. Die water inhoud het egter 'n hoë kalk inhoud dus die wit randjie.

Amritz Private Lodge & B&B
Martjie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie V
Gesin met tieners

Alles was goed.

Die verblyf is uitstekend, ruim kamer, sitkamer, groot kombuis met alle toerusting, 'n lieflike groot onderdak-patio met braai-area, groot swembad, pragtige tuin, vriendelike diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Everything very good.

Everything exemplary except that a curtain or sliding door between the bathroom and room would give more privacy for a family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Boyd S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Boyd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely not value for money.

Client service was excellent. Mariëtte is a wonderful, friendly host. She promptly dealt with the water problem with toilet in our room and also gave us a drink "on the house" to make amends for the inconvenience. She supplied us with a lovely breakfast pack as we were cycling the next day and leaving early. However, the unit is definitely not worth the price. As advertised, it's a unit shared by other persons staying over. It's a large thatched unit with a communal kitchen and lounge area. All occupants are "in each other's faces". Not ideal for a couple hoping for alone quiet time. Two lower rooms with two upper rooms with wooden floors. The problem is you can hear every word from the room above you. Floors creek with every movement above. The on-suite bathroom in our room has no door. Bathroom fittings are broken (towel rail and fittings in shower all broken off). Although it is in the bush, very little attention is given to ensure spiderwebs and dust is cleaned daily. In general any area higher that 1.5 m is not cleaned or dusted as well as behind curtains and rails. These units are ideal for groups who know each other or for large families staying together, but also at a more realistic price for what you get.

Lionel B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het soos 'n wonderlike tuiste (home away from home) in die bosveld gevoel.

Die ontbyt was 5-ster!

Samantha W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Enkelreisiger

Tranquil and beautiful short term accommodation.

Amritz is a lovely place to spend a few days, tranquil environment perfect for a bit of down time, Mariette is an amazing host and made my mother-in-law and I feel completely comfortable there.

Werner R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Werner R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat aangebied word.

Ons is goed en vriendelik ontvang. Ongelukkig is die eenheid se standaard nie die koste werd nie. Die kamer was voorlangs skoongemaak met dooie goggas agter die losstaande bedkassies. Weer eens 'n onfunksionele toilet met geen deur vir privaatheid na die kamer toe nie. Gelukkig was 'n aparte toilet beskikbaar langs 'n ander kamer. Die volgende dag in ons afwesigheid is die toilet goedhartig herstel met kennisgewing van 'n sms maar met tuiskoms om 21h00 vanaf 'n lang warm dag by Sun City stap ons in op 'n badkamer vol water. Moes 'n asblik onder die lekkende kraan plaas met die toilet wat ook aanhoudend loop, ek moes die deksel verwyder om dit stil te kry. Die kombuis het ook geen breekware of eetgerei nie. Dalk is R600 per persoon 'n meer aangewese prys vir dit wat aangebied word.

Charlene V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing lodge en die kos was wonderlik.

Absolute fantastiese plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing lodge and the food was great.

Absolutely amazing place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monica C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner is very friendly and looked after her customers.

If you would like to share a house with someone you don't know, I did not know that will be the case at all, the description of a Family room don't specify that you will share a kitchen and lounge and patio with strangers. For us it did work out because the Lodge was not fully booked so we had the privacy and the house to our self, there are 4 bedrooms in the house and all of them have their own bathroom I suppose and then you have to share the rest. Me and my husband wanted to get away for a private weekend although it was private in this case, don't know what we would have done if it was fully booked and we had to share.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Please read the web description clearly. You booked for a bed and breakfast. You get your own room and own bathroom. A lounge and kitchen area is available to all the guest to be used free of charge.

Amritz Private Lodge & B&B
Albie J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie J
Saam met vriende

Baie aangenaam en goed geleë.

Baie geniet, vriendelik. Sal graag wou hulp hê met aflaai van die kar. Sal weer gaan.

Susan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gekuier.

Die plaas was so lekker, swembad- en boma-area was skoon. Ontbyt was heerlik. Kamer en badkamer was skoon - beddegoed so pragtig. Ons het lekker gebly en sal gerus weer daar tuisgaan.

Mary T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful birds and Bush. Pity about the packed breakfast.

Lovely and peaceful. Friendly owner. Beautiful braai area. Pity about the packed breakfast, which was prepared too far in advance the juices were past sell by date and the fruit salad inedible.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Hi Mary,
I am sure you looked at the packed date for the juices and not the bb date as I purchased them that same morning and definately checked each pack carefully
This is the first time some one complains about the packed breakfast as we take great care to pack as fresh as possible.
Will definitely look into the matter.
Sorry if you had any inconvenience.
Regards,
Mariette

Amritz Private Lodge & B&B
Patience B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patience B
Gesin met tieners

Good food and friendly service.

The place is clean and the beds are very comfortable. The food is delicious and cooked well. The only thing I didn't like were the duvet covers in the bedroom, they are okay for boarding scholars, not for a lodge. Next time please use matured duvet covers. Otherwise, all in all the place was good.

Andre Marnus N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Marnus N
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en beste ontbyt ooit!

Het hier oorgeslaap na Race to the Sun, 162 km fietswedren, so was moeg en vuil. Ons is dadelik tuis laaat voel en vriendelik ontvang sonder onnodige papierwerk. Die kamer en die lodge in die algemeen was baie skoon netjies. Die ontbyt die volgende oggend was 'n droom. Sal definitief weer hier gaan bly.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Dankie.
Sien julle gou weer

Amritz Private Lodge & B&B
Dawie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het dit geniet en sal weer kom kuier.

Baie gasvrye mense en baie rustige atmosfeer.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Dankie vir julle kuier Dawie, dit was lekker om julle hier te hê.

Amritz Private Lodge & B&B
Christine W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met vriende

Lovely, peaceful stay. Great value for money.

Amritz Private Lodge & B&B was lovely and well worth the money. The hostess is friendly and very helpful. Breakfast was great. A little dustbin in each of the bedrooms upstairs would be great. It is within 25 minutes of Sun City, so not too far to travel. The venue is well suited for guests seeking solitude, peace and quiet.

Moipone M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Moipone M
Saam met vriende

Enjoyed my stay.

Amritz Private Lodge is a place to stay but it's so scary especially at night because it's in the bushes.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Luckily, the area is well known for its tranquility.

Amritz Private Lodge & B&B
Thembisile D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome, it was awesome.

Our stay at Amritz was so awesome, we had fun. OMW the food was lovely! Mariette has such a warm heart and she is very friendly.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Thank you for the visit see you soon.

Amritz Private Lodge & B&B
Henriette Anne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Henriette Anne D
Saam met vriende

Baie teleurstellend! Goeie ontbyt.

Baie duur vir wat ons gekry het, geen warm water en WiFi af. Badkamer geen deur. Ontby was lekker.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Jammer, agv reën en swak opvangs kan ons nie Wi-Fi in die bos verseker nie.
Wi-Fi gebruik is gratis en kos gaste niks.
Warm water probleem was dadelik uitgesorteer.

Amritz Private Lodge & B&B
Dr Sj J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Sj J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Aangename, persoonlike aandag. Gerieflik.

Amore V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige heerlike, netjiese plekkie om te bly!

Die plekkie was pragtig en netjies. Mariette het soveel moeite met ontbyt gedoen vir die fietsryers wat vroeg moes opstaan en eet. Ons sal beslis volgende jaar met die "Sun City race" weer daar bly. Baie dankie vir 'n heerlike naweek, Mariette ─ jy het soveel moeite gedoen vir ons!

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie en julle pragtige kiddies, ek dit so geniet om hulle te sien plaas speel.

Amritz Private Lodge & B&B
Lee-anne B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne B
Saam met vriende

Lovely B&B with great décor.

You feel as if you're really in the bush with the ostriches walking around!

Lea E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea E
Saam met vriende

Brilliant stay, Mariette is a doll, would do it over again.

My friend from England comes out to Africa for 3 months every year. Her birthday is in March and our tradition is to spend it at Sun City, so we were looking for accommodation near Sun City. Our search led us to Amritz. To start with, the directions from Sun City were excellent. On arrival we were given a wonderful welcome by Mariette and shown to our accommodation, a beautiful thatched lodge. The room was lovely and the surroundings - the beautiful African bush - so who could ask for more. We got to meet the ostriches up close too. Breakfast in the morning was to die for. Amritz, a wonderful experience, run by lovely people, and recommended to all.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Thank u for appreciating our little haven

Amritz Private Lodge & B&B
Gert L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert L
Gesin met klein kinders

Lekker in die bos!

Die fasiliteit is netjies en goed versorg. Ons was weliswaar net daar om te oornag, maar die ontbyt wat voorgesit is die oggend van ons vertrek was voortreflik.

Zenda D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Dis beslis 'n plek om oor te bly. Die geriewe is uitstekend en die diens is baie goed. Dis 'n netjiese plekkie vir so vinnige wegbreek of dalk langer.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Dankie Zenda, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Amritz Private Lodge & B&B
Corne S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corne S
Gesin met tieners

Dit voel asof jy 'n huis deel met vreemde mense, nie baie beïndruk met dit nie.

Daar was nie 'n kroeg soos adverteer nie. My man moes 12 km inry dorp toe vir versnapperings vir Saterdagaand. Geen yskas in kamer met water of drinkgoed nie. Ons het gereël vir aandete vir Saterdagaand. Hulle het gesê dis "T-Bone Steaks", maar wat ons gekry het was 'n tipe "chuck". Ons moes self vuurmaak en self braai. Al wat wel 'n pluimpie verdien, is die ontbyt wat baie lekker was.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Ons raai gaste aan om noukeurig deur ons beskrywings te lees voor 'n bespreking gemaak word. Op so manier word onnodige misverstande uit die weg geruim.

Amritz Private Lodge & B&B
Hellen M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hellen M
Gesin met klein kinders

Peaceful, nice and quiet.

We had a fantastic stay. Thanks to Lindiwe and Mariette for making us feel so safe and at home. They made sure we had a nice braai prepared and also nicely prepared breakfast. God bless you.

Neels N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woon-eenheid baie skoon en netjies.

Die volgende negatiewe aspekte het gepla: Woon-eenheid (kamer) word gedeel met ten minste 4 ander gaste wat kombuis en sitkamer deel. Dit is glad nie baie privaat nie. Woon-vertrekke op boonste vlak het houtvloere en wanneer gaste rond beweeg, is dit verskriklik raserig en steurend vir gaste op grondvloer. Ons het die eienaar van Amritz glad nie gesien nie en moes maar met "opsigter" onderhandel aangaande aandete. Aandete (alhoewel baie goed voorberei) te duur.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

Ons stel aan gaste voor om noukeurig deur die beskrwings te lees voor 'n bespreking gemaak word. Ons bied slegs 'n kamer aan met bed en ontbyt. Die res van die eenheid soos klein kombuis en woonarea is 'n bonus vir u om te gebruik, al word dit gedeel met ander gaste. Gaste verkies kamer ingang in binnehuis area en nie privaat op dek uit nie, want almal is nie gewoond aan die bos nie.

Amritz Private Lodge & B&B
Martie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Ons is vroeg huis toe.

Dit kraak regdeur die huis. Bitter min lig in die kamer. Daar is 'n solder bo jou kop waar ander mense bly. Hoe op aarde moet 'n mens slaap? Dis aaklig.

Tamlyn V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tamlyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not impressed. Waste of money and a long weekend.

I was hoping for a quiet weekend away with my partner, but two sleepless nights and a broken toilet with flooded bathroom was what we ended up having. We could hear every movement and every word uttered from the other guests above us, including the communal TV located right outside our bedroom. They should really look into the way the rooms are located. The communal TV - not a great idea. Also no bathroom door. The bedroom linen looked dirty and shabby. The breakfast was cold and usually when we book into a bed and breakfast, we are supplied with at least a bar of soap in the bathroom. Not impressed, I feel exhausted and definitely feel like I've wasted my long awaited weekend away with my husband and not to mention R1800.

Amritz Private Lodge & B&B's terugvoer

We attended to the problem immediately when we became aware of it.
The husband's comment in our book is completely different to the wife's?

Amritz Private Lodge & B&B
Bernadette W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bernadette W
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Die eerste nag was goed want ons was alleen in die lodge. Die tweede nag was nog twee families daar saam met 'n tweejarige kind. Die yskas was veels te klein vir 9 mense. Daar was net twee banke om op te sit in die lodge. Ek wonder wat 'n mens sal doen as dit reën. Ons het sommer huis toe gery 18:00, want ons kon nie die nag deurbring met 'n huilende baba en geen spasie om te sit en ontspan nie. Daar was nie duidelike teikenborde van die hoofpad af nie en die een langs die lodge was klein en onduidelik. Ons moes op en af ry om die plek te kry. Die bestuurderes en haar man was baie gasvrye en gewillig om ons te help met enigiets. Die ontbyt was baie professioneel voorberei en bedien. Ek wonder ook hoe nege mense in die plonspoel sou pas (dit sluit nie die ander gaste in nie). Die TV in die lodge was onbruikbaar!

Linette N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette N

Heerlike, rustige kuier. Lekker geëet, vriendelike diens.

Naby Pilanesberg en het baie wild gesien, naby Sun City en Valley of Waves was heerlik!

Jean.m. B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean.m. B
Saam met vriende

Vreeslik geniet!

Ek het telefonies verstaan dat ons oorsese vriende dit baie geniet het. Die plekkie was vir hulle spesiaal, omdat hulle gevoel het hulle is eg in die bosveld. Dit was so lekker stil en rustig en hulle het lekker gebraai. Die gasvrou was ook baie vriendelik!

Michelle O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle O
Saam met vriende

Note: you will be sharing your lodge with strange people.

The advert on the internet does not tell you in clear words that you might share your lodge with strangers.

Walter D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel en eienaar.

Amritz is ideaal vir persone wat net rustig wil wees. Alle besienswaardighede in de omgewing is ten minste 15 km ver.

Derek L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Derek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol en ontspannend.

As stadsjapies wat baie veiligheidsbewus is, kan die skielike alleenheid in 'n vreemde omgewing, wel, vreemd wees, maar ons het heerlik gerus en goed geslaap!

Randy L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randy L
Saam met vriende

Relaxing, great environtment and excellent service.

A wonderful stay! Thank you!

Carlos R A - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carlos R A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exellent service!!

The surroundings are beautiful and peaceful. Location is 16km from Sun City, but due to the dirt roads, it could take you up to 30 minutes to reach - unless you have a 4x4 or bakkie.

Percy M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy M
Gesin met klein kinders

See star rating below

Worth staying over for a weekend if not moren

Jacqui C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C

Excellent accommodation close to Sun City. Superb meals and service.

We were very impressed with the service on the whole and the accommodation was tops. We will definitely stay there again.

Rosalia M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rosalia M
Gesin met klein kinders

The experience was wonderful for the kids

Wouldn't mind returning to stay here again.

Cornell S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornell S
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Eleanora T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanora T
Enkelreisiger

Baie dankie vir die gasvryheid. Ek waardeer dit op reg.

Die mense is baie vriendelik. Die logde is skoon en in 'n baie stil, aangename area. Dankie vir die goeie ontbyt.

Cindy E - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Very lekke stay, would love to return again.

Phumzile B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile B
Saam met vriende

Nice place

Thought it was a bit far from entertainment, otherwise, great.

Sihle N - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle N
Gesin met klein kinders

Awesome

The overall experience was great, and we will definitely stay here at our next visit to Sun City.

Alan L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my time here.

I think it was good overall. The owner and the staff are very friendly. I want to go and visit them again one day. Two suggestions: I think it will be nice if you plant beautiful trees and flowers around the house. It will be nice if the house could look at sound proofing, as I could hear whispering from downstairs in the evening.

Albert P - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very enjoyable stay.

A great lodge.

Elaine T - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best

Absolutely fantastic.

Henryka C - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henryka C

Without a good navigation, do not even try to find this place. Off the beaten track.

Not easy to find this place, and the road is not suitable for cars smaller then 4X4's (unless you drive at a snails crawl). Long drive to access interesting sites (Pilanesberg, Sun City). However, nice and very friendly hosts!

Jennifer V - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer V

Lovely place/staff

Rooms are a bit too close together.

Riaan D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience!!!!

Nice relaxing atmosphere!! Good service and friendly staff!

Johannes V - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, really peaceful - still close to Sun City

The lodge is lovely and quiet with amicable staff members who are glad to assist with anything you require. The only minor issue is the 10km dirt road if you don't have a 4x4. We'd advise that you drive very slowly.

Nthutse Lucas R - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nthutse Lucas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a good stay

Especially their breakfast!

Sarah E - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah E
Gesin met tieners

Great

We had a lovely stay at Amritz, Mariette & her staff were most accommodating in every way and being in the middle of the bush was fantastic for overseas visitors.

Nomathemba M - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomathemba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent Services and kind people.

I enjoy everything about the stay at the Amritz. The people made us feel at home and provided excellent services.What I would recommend it the cleaners only come after the guest have gone out, but I suppose just request that.

Desiree N - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree N
Gesin met klein kinders

Satisfactory

We had a satisfactory stay at Amritz.

Annie H - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie H
Saam met vriende

Extremely friendly hostess and staff, good value for money and I will go back.

We stayed for 1 night after watching the final day of golf. We were made to feel very welcome right from the start (actually already started when I phoned the owner to confirm something beforehand) and the staff are also helpful and friendly. Rooms and bathroom have everything you need and very clean. We had a lovely time and I will visit again.

Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port 27, , Sun City,, 0301, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NjNkMjYxLWQ1YmUtNGFjZC1iZmU4LWJjYTAzODc1NTk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 Port 27 Zwaarverdiend 0301 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.45716 26.991157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!