Amru Guesthouse
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis.
Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n mikrogolfoond en 'n yskassie en daar is lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde agterplaas met braaigeriewe en parkeerplek. Ontbyt is ook ingesluit. Rook is verbode in die kamer.
Die eiendom is gerieflik geleë 900 m vanaf Boulevard Square-winkelsentrum, 2 km vanaf Brackenfell-winkelsentrum, 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 8 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum. Dit is 3 minute vanaf Freshmark en 5 minute vanaf Shoprite Checkers se hoofkantoor. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg en 'n pendeldiens is beskikbaar. Daar is ander besienswaardighede en geriewe soos Kuilsrivier Gholfklub en die Bottelary-wynroete met plase soos Hazendal Wynlandgoed, Mooiplaas Wynlandgoed, Bellevue Wynlandgoed, Devonvale Gholf- en Wynlandgoed en Kunjani Wines.
Slaapplek
’n Bespreking by Amru Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Amru Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Hoogte Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom