Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

An Exclusive Guest House too

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir An Exclusive Guest House too
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Morne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Baie netjiese kamers, vriendelike diens en baie goeie ontbyt.

Vanaf ek daar aangekom het, is ek vriendelik ontvang. Kamers baie netjies en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha D
Gesin met tieners

Oornag.

Oornag op pad na Krugerwildtuin. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph A
Besigheidsreis

Absolutely awesome.

From my checking in my experience at the establishment was really amazing. The hosts are so professional, loving and caring. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Thank you Rudolph for your kind review and it was a huge pleasure having you with us.

Hope we will see you soon, till then, keep well and safe.

An Exclusive Guest House too
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik en ordentlik!

Heerlike ontvangs, skoon en netjiese kamer met als die benodighede. Vriendelike mense wat aangenaam is en omsien na jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, lekker ontbyt en netheid maak dit 'n plesier om daar te bly.

Die items wat in yskassie is, was 'n welkome verassing teen billike pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop julle kom baie gou weer vir ons kuier in Nelspruit. Groete

An Exclusive Guest House too
Jean-arné J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-arné J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsame en vriendlike personeel. Pragtige kamers en lekker ontbyt.

Daar was ook 'n swembad en genoeg parkeerplek. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met tieners

Diens uitstekend. Definitief ons nuwe oornagverblyf wanneer ons weer in Mbombela is.

Ontvangs was vriendelik en professioneel. Kamers baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om jul baie gou weer te sien in Nelspruit.

An Exclusive Guest House too
Anna B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Awesome.

Linda het ons vriendelik verwelkom ons het sommer tuis gevoel. Sy maak ook die lekkerste ontbyt en is baie vriendelik en gaaf. Ons het regtig lekker daar gebly. Ek beveel enige iemand om An Exclusive Guest House te ondersteun. Die winkels is ook baie naby geleë. Sal hulle weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

It was such a pleasure to have you staying with us and we hope to see you again.

Regards

Linda

An Exclusive Guest House too
Jacques B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Het soos familie gevoel met aankoms. Was met ope arms verwelkom. Skoon en ruim eenhede, veilige parkering en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay with our 2 little dogs.

The self-catering unit was ideal for us with our little dogs as it is fully enclosed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zellmari F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zellmari F
Gesin met klein kinders

It was a quick stayover, but staff are very friendly and helpful.

Our stay-over was lovely. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolien V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien V
Enkelreisiger

Gemaklik.

Gemaklik, glad nie duur nie en goed vir ’n sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid gehad. Baie netjies

Goed versorg, baie vriendelike ontvangs en diens. Die bed is ongelooflik hard wat vir ons persoonlik nie so lekker was nie. En die stort se water kom en gaan en spring van vuur warm na yskoud in sekondes. So nogal 'n proses om te probeer stort. Maar verder was alles pragtig, netjies en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean and very comfortable.

We had a great stay at Deja View, delicious breakfast. The rooms are very clean and tidy and I will most definitely book with them on my next stay in Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

We appreciate the feedback and would like to thank you for the positive rating.

Looking forward to welcoming you back here very soon.

The Deja View team.

An Exclusive Guest House too
Jacqueline D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline D
Gesin met klein kinders

Baie genotvolle verblyf met goeie ligging.

Ek en my man het met ons 2 kinders, 12 en 10, asook ons vriende met hulle kinders by Deja View tuisgegaan tydens Inniebos fees in Nelspruit. Die gastehuis was loopafstand vanaf die fees met veilige parkering. Die kamers was ruim en skoon en die linne en handdoeke was van goeie gehalte. Ontbyt was eenvoudig, maar baie smaakvol en genoeg. Die gastehuis is modern en goed onderhou. Ons het ons verblyf daar baie geniet en beveel Deja View verseker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

What a pleasure it was to host you. The children are the best. Will love having you back next year.

Melanie von Steen
The Déjà View Team

An Exclusive Guest House too
Suzelle C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis.

Vriendelike diens, luukse kamers en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Hi Suzelle. Was ewe lekker om julle tydens Innibos te kon ontvang.
Kom gerus weer.
Groete,
Die Déjà View Span

An Exclusive Guest House too
Wimpie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker vriendelik en aangenaam gewees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Dear Wimpie,

Thank you so much! It was a pleasure to have you here and we will hopefully see you again soon.

Regards,
The Deja View Team

An Exclusive Guest House too
Marius W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius W
Enkelreisiger

Pragtige, netjiese plek.

Sal weer hier bespreek. Oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Dankie Marius. Die voorreg om jou hier te ontvang was ons s'n. Sien jy is reeds weer oppad. Sien uit om jou te sien.
Groete,
Melanie

An Exclusive Guest House too
Chris D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en netjies.

Die beligting in die kamer kan verbeter. Baie donker. Badkamer skoon en genoeg warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Hi Chris,

Dankie vir jou terugvoer. Sal kyk na die beligting in die kamer.

Groete,
Melanie

An Exclusive Guest House too
Sumari V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari V
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig.

Mense by gastebuis was baie vriendelik. Ontbyt was baie lekker. Pragtig en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Enkelreisiger

Die verblyf was gemaklik, skoon, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Goeie more Johannes,

Dit was net so n voorreg om jou hier te ontvang. Hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Die Déjà VIew Span

An Exclusive Guest House too
Matebello M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matebello M
Gesin met tieners

Great home. Great, friendly host and good food.

Enjoyed our two night stay at Deja View. We were welcomed with warm friendliness and the host was just fantastic. Felt like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Hallo Matabello,

Thanks for the review. Was so nice to have you as our guest.
You were five star. Give our regards to all.

Melanie and Linda
On behalf of the Déjà View Team.

An Exclusive Guest House too
Madelaine B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Netjies en skoon en ontbyt heerlik en staff baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Beste Madelaine,

Dankie vir die boodskap. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang, het lekker saam met julle gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Mag die jaar vir julle ook mooi wees.

Groete,
Die Déjà View Span

An Exclusive Guest House too
Dorinka N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinka N
Besigheidsreis

Fenominaal.

Na 'n uitputtende reis vanaf die groot stede, is hierdie 'n welkome rusplek vir die siel. Met die intrapslag besef jy dat geen moeite ontsien is om die plek so gerieflik as moontlik te maak. Mens kan selfs 'n tandeborsel en tandepasta koop as joune vergeet het. Die kamers is keurig ingerig, elk met sy eie atmosfeer. Die stoep waar gaste kan ontspan onder begeleiding van die sang van die natuur, is 'n pluspunt. Die ontbyt is 'n hoogtepunt en sal jou die hele dag versadig stem. Beslis baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Beste Dorinka.

Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Dis gaste soos julle wat aan ons werk betekenis gee. Baie dankie vir julle bydrae en dat julle aan ons die geleentheid gegee het om Déjà View met julle te kon deel. Kom gerus weer.

Groete
Melanie
Namens die Déjà Viewspan.

An Exclusive Guest House too
Mandy C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, warm, helpful but not continually in your face and willing to go the extra mile for you.

We went to do the Kaapsehoop Marathon. Deja View is close to the stadium, they gave us good advice on places to eat and places to visit in Kaapsehoop. They are unashamedly Christian but are unobtrusive about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Mandy, it was so nice to have you and your family at Deja VIew. We loved your positive outlook on life. Always smiling, even after the race, tired but happy. We hope to see you next year.

Have an awesome festive season.

Regards,
The Déjà View team.

An Exclusive Guest House too
Bryan L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Great hospitality and outstanding service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Hi Bryan,

What a pleasure it was to meet you and what a joy to have u as a guest at our guest house. Please come and stay with us again.

Enjoy the last few weeks of 2017 and may 2018 bring you many km. of marathon running.

Regards,
The Déjà View Team

An Exclusive Guest House too
Paul C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Het ongelukkig net vir een nag kon oorbly voor Kaapsehoop Marathon. Fasiliteite baie goed. Personeel vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Dankie Paul, dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang. Kyk uit vir julle vir volgende jaar se marathon.

Groete
Die Déjà View Span.

An Exclusive Guest House too
Lorinda C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda C
Besigheidsreis

Uiters behulpsame, vriendelike mense en netjiese kamers.

Dit is goed uitgelegde, uiters netjiese kamers en aangename personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankie vir die uistekende resensie, ons waardeer dit regtig baie. By Déjà View poog ons altyd om ons gaste te bederf met net die beste diens.

Groete
Die Déjà View span

An Exclusive Guest House too
Handri K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handri K
Enkelreisiger

Gerieflik en baie skoon. Johan oorval gaste met vriendelikheid en gaan uit sy pad om na gaste om te sien!

Kamers is modern en skoon met al die nodige items om verblyf baie gerieflik te maak. Gedeelde areas is baie gerieflik en met smaak versier. Ontbyt is vars voorberei en met 'n glimlag bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ongelooflik bederf!

Baie dankie aan Johan en Leoni vir die lekker kuier daar by julle. Net niks was te veel moeite nie. Julle is voorwaar baie special. Ons sien baie uit na ons volgende kuier by julle! Tel al die slapies. Nogmaals baie dankie vir julle ongelooflike mooi en gerieflike kamers. Die geselligheid van die gastehuis en ons sommer gou tuis laat voel. Nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon Z - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en gesellig.

Is baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie rustig en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd.

Een van die beste gastehuise waarin ek ooit gebly het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euniece V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V
Saam met vriende

Wat 'n oulike plekkie.

Deja View se kamers is vreeslik mooi. Die personeel is baie gaaf en vriendelik. Ontbyt was heerlik met 'n warm huislike atmosfeer. Sal beslis weer daar tuis gaan. Het 'n wonderlike ervaring gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie aangenaam en vriendelik en die ontbyt is heerlik.

Het baie lekker gebly en sal weer by Deja View plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankie Karien. Dit is altyd lekker om positiewe en gawe gaste te ontvang. Dit is vakansie vir ons en nie werk nie. Sterkte vir jou werk, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang hier by ons.

An Exclusive Guest House too
Karen J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Enkelreisiger

Baie gerieflik, rustig en skoon.

Ek was baie goed ontvang deur Linda in the parkeerterrein. Sy het my na die kamer verwys en was onmiddellik gelukkig omdat verwelkoming so warm was. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankiie Karen
Dit is vir ons lekker om positiewe gaste te ontvang. Ons sal hard werk en poog om nog te verbeter.
Ek dra jou komplimente oor aan Linda.
Johan (Eienaar)

An Exclusive Guest House too
Pierre B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

'n Plesier.

Sal dit definitief aanbeveel vir my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S
Enkelreisiger

Was baie netjies en sal weer terugkom.

Die mense wat daar werk is regte gawe mense wat uit hul pad gaan om jou te help. Die kamers is baie netjies en skoon. Ontbyt was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie V
Enkelreisiger

Uitstekend!

Was puik. Alles wat jy kan vra teen 'n billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Thank you very much. We value each and every guest that visits us. It is a great pleasure to receive our guests and when they leave us friends we achieved our goal. Thank you again, please visits us again!

An Exclusive Guest House too
Tobie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C
Gesin met tieners

Absolutely divine.

A special word of thanks to Linda and the team. We had an absolute fantastic time. I will recommend Deja View to anyone. The facility is extremely neat and tidy. Breakfast out of this world, please continue with your kind and friendly management of this facility. Be assure of seeing us in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Baie dankie Tobie.

Ek het die terugvoer oorgedra aan Linda en die span. Jou terugvoer beteken baie vir hulle. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Ons poog elke dag om ons diens te verbeter.

Deja View Groete

Johan

An Exclusive Guest House too
Hendrik P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Aangename, vriendelike diens.

Die kamers was skitterblink skoon en die ontbyte heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

An Exclusive Guest House too se terugvoer

Rene

Dit is altyd makliker en baie lekker om aangename gaste soos jy te ontvang en te diens.
Dankie vir jou puik benadering met alles wat om jou gebeur.

Sterkte met alles.

J

An Exclusive Guest House too
Rupesh V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupesh V
Saam met vriende

Good place to stay for a weekend away in Nelspruit .

Good place to stay for a weekend away or a business trip in Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolani M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xolani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I love the the place!

I enjoyed the interior and the atmosphere of the place. Will love to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda E
Enkelreisiger

Luuks en heerlik!

Wonderlike plek en baie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles pragtig en baie netjies. Hulle het aan alles gedink, genoeg muurproppe! Haardroër beskikbaar en voor 'n spieël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E
Enkelreisiger

As enkelreisiger vir wie veiligheid van groot belang is, was Deja View perfek!

Diens was altyd vriendelik en hulle het meer as een maal die ekstra myl gestap vir my as kliënt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Besigheidsreis

Gerieflik en rustig.

Vriendelike personeel, netjiese kamer en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, skoon, ontbyt was lekker, ligging perfek.

Hierdie gastehuis is baie seraal geleë, in Nelspruit, tog in 'n stil straat. Naby aan Mbombelastadion, en 'n hele paar winkelsentrums. Ook ideaal vir 'n oorslaap op pad na Mosambiek. Jy kan ook Innie Bos toe stap van daar af. Ek ken Nelspruit goed want ek woon in Lydenburg wat partykeer net te ver vir terugreis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de4596e22a6be18dc84ecff8932e41d2a61dec20a0473b5b145eda20611ab852dfcc97a9d2639e606ead4865a3eeb35c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 49 Boekenhout Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.475371527889 30.960959397157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem