Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

An Exclusive Guest House too

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Exclusive Guest House too is geleë in die middel van Mbombela, Mbombela (Nelspruit) in 'n stil woonbuurt omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Die gastehuis is naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums.

Die nuut-opgeknapte gastehuis sal nie meer deur beurtkrag geraak word vanaf Maart 2024 nie.

Exclusive Guest House too maak voorsiening vir gesogte sakelui, advokate, prokureurs en bekende kunstenaars. Internasionale toeriste, vakansiegangers, en reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland klop ook by ons aan.

Ons aanpasbare kamers is gesinsvriendelik. Ons het ook 'n klein konferensielokaal en 2 wittebroodsuites. Ontbyt is ingesluit by die tariewe en drankies is in die kamer beskikbaar. Dié gastehuis is veilig en kindervriendelik. Deja View Exclusive Guest House word beveilig deur 'n kamerastelsel, 'n elektriese heining en sekuriteitsligte. Gaste sal toegang tot die gastehuis verkry via 'n elektriese motorhek wat deur jou selfoon oop- en toegemaak word. Daar is 'n swembad wat perfek is vir ons tropiese weer.

Dié gastehuis is net 200 m vanaf die nuwe Hooggeregshof, 500 m vanaf die N4 en stapafstand vanaf die Innibos-fees se perseel. Die Déjà View Exclusive Guest House is 'n nuwe gastehuis wat ekslusiewe verblyf in Mbombela, Mbombela (Nelspruit) bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir An Exclusive Guest House too
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 9

Ligging

  • Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink An Exclusive Guest House too het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de4596e22a6be18dc84ecff8932e41d2a61dec20a0473b5b145eda20611ab852dfcc97a9d2639e606ead4865a3eeb35c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 49 Boekenhout Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.475371527889 30.960959397157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem