An-li's Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

An-li's Self-catering Cottage is in die Eden Villa-kompleks in Yzerfontein geleë, 'n hawedorpie aan die prentjiemooi Weskus. Dié rustige kusdorp is sowat 80 km vanaf Kaapstad en is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, visvang-geleenthede en asemrowende natuurskoon.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer lei ook na die sitkamer wat toegang bied tot 'n houtdek. Die tweede slaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed. Die kamer maak gebruik van die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het genoeg sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike banke en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig.

Die eienaar van die huis bly in die huis in 'n aparte kamer.

Slaapplek

'n Bespreking by An-li's Self-catering Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na An-li's Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]