An Upper Room B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan verskeie doendinge in die stad.

Daar is 5 slaapkamers en 1 selfsorgkothuis wat pragtig versier en volledig gemeubileer is. Die 5 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer bevat geriewe soos lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Heerlike Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien en smaaklike aandete of braaipakke kan gereël word. Gaste kan in die swembad afkoel en ons voorsien veilige parkeerplek van die straat af vir motors agter outomatiese hekke.

An Upper Room B&B is naby aan die Universiteit van Natal, Entabeni en St. Augustine Hospitale, Glenwood Hoërskool en Durban Meisies Hoër. Daar is ook restaurante, winkels en ander besienswaardighede in Durban vir vakansiegangers en sakewegbreke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na An Upper Room B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]