An Upper Room B&B
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johanita K - Dec 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johanita K
Enkelreisiger
Dis wat ek nodig gehad het.
Sien sterre.
Jaco F - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jaco F
Saam met vriende
Netjies met goeie diens en lekker ontbyt.
Sal die plek definitief aanbeveel, baie netjies, vriendelike diens en uitstekende ontbyt!
Edith and se Terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit is altyd net 'n groot plesier om ons gaste tuis te laat voel. Soos jy gesê het, dit is 'n "home-away-from-home". Alles van die beste, jou gasvrou, Edith.
An Upper Room B&B
Paul N - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paul N
Besigheidsreis
Fantastiese "home away from home". Gemaklik, stil. Sal enige tyd weer daar bly.
Hierdie is 'n "home away from home" gastehuis. Vriendelike personeel wat jou laat tuis voel sonder om in te dring. Ek was afgelaai teen die area waarin die huis is, maar het niks verkeerd gesien nie, inteendeel, dit was dalk eens op 'n tyd a minder gegoede area maar is beslis nie meer nie. Lieflike uitsigte oor die see en binneland.
Edith and se Terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap en aanbeveling. My personeel en ek, werk hard om almal so tuis as moontlik te laat voel. Jy is altyd welkom in ons gastehuis. Beste wense, jou gasvrou, Edith.
An Upper Room B&B
Charmaine S - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charmaine S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Thank you for your kindness. I will stay there any day again. Awesome service.
Wonderful what an amazing place. Loved it and the staff where so helpful. Thank you so much!
Edith and se Terugvoer
Dear Charmaine,
Thank you for taking the time to review out B&B it is much appreciated. We are so happy to have made your stay so comfortable, that is our aim and gives us great pleasure to hear that our guests are happy with all we do for them. Look forward to having you stay again.
An Upper Room B&B
Paul P - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paul P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon, gemaklik, veilig en bekostigbaar.
Ons het een nag by An Upper Room oorgeslaap, en was gemaklik in die kamer. Die ontbyt was heerlik en wat het 'n mens meer nodig wanneer 'n mens net deur reis?
Edith and se Terugvoer
Dear Marlene,
Thank you for taking the time to review our establishment. We are very proud of our quality we present to our guests and are alway looking for ways to improve. It was lovely having you all to stay with us.
An Upper Room B&B
Gaste wat na An Upper Room B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |