Anastasis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anastasis is 'n pragtige gemeubileerde houthuis binne stapafstand vanaf Noordhoekstrand en het 'n skouspelagtige uitsig. Dié pragtige huis is in perfekte aanraking met die natuur en natuurlike elemente. Daar is 'n lieflike plonspoel met 'n uitsig oor die see en op die berge. Toegang tot die hartjie van dié rustige huis word gebied deur gekerfde houtdeure.

Die huis het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, en 1 slaapkamer met 'n dubbelstapelbed. Die ruim oopplan-leefarea word deur trappe bereik en bied 'n uitsig oor die uitgestrekte Noordhoekstrand. Gaste kan ontspan in die hoofsitkamer, leeshoek, vensterbank of 'pajama-sitkamer'. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n eiland. Die kinders se speelkamer het 'n TV.

Daar is 'n privaat plonspoel en dek. 'n Privaat voetpadjie oor duine en deur die Melkhout-bos lei na die strand. Daar is ook 'n wonderlike gesinsvriendelike restaurant stapafstand vanaf die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by Anastasis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anastasis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false