Gordonsbaai Akkommodasie by Anchor Bay | LekkeSlaap
+25
+25

Anchor Bay

Selfsorg
  • Vanaf R1 606 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Miller-weg 36, Anchor Bay 2, Gordonsbaai , 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchor Bay is 'n seflsorgwoonstel in Gordonsbaai. Die omgewing bied verskeie restaurante, kroeë, winkels en 'n strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die hoofslaapkamer en leefarea lei albei na 'n balkon met 'n straatuitsig. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchor Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Miller-weg 36, Anchor Bay 2, Gordonsbaai , 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 606
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 606
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 606
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Miller-weg 36, Anchor Bay 2, Gordonsbaai , 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmKiE3e0aZUjKWL2gpazI98eDKvLIKzrpKCAyXghKDRMVHY6Ji0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 606  per nag (plek vir 4) Miller Road Anchor Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.1573 18.86896
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za