LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchor Break | LekkeSlaap
+13

Anchor Break

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Jan 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanstraat 15, Claudine Court No. 33, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchor Break bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 2 slaapkamers in 'n ouer, maar veilige kompleks in Strand. Die kompleks is 170 m van die strand af en het 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, leefarea en sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwart-beddens. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, en die sitkamer het 'n TV met OpenView. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en op die berge in die verte. WiFi, linne, badhanddoeke en komberse word voorsien. 'n Toesluitmotorhuis en 'n oop parkeerplek is tot gaste se beskikking.

Let asb. daarop dat hierdie woonstel op die derde verdieping van die gebou is en daar is nie 'n hyser nie.

Gaste kan die pragtige sonsondergange en doendinge soos visvang en swem geniet. Wynplase, gholfbane en voetslaanroetes in die Hottentots-Hollandberge is maklik bereikbaar. Ander doendinge in die omgewing sluit watersport en inkopies in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchor Break sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Anchor Break
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Normanstraat 15, Claudine Court No. 33, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor Break het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 200
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanstraat 15, Claudine Court No. 33, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgMlc2SwMbN0KYdb635iYAp8WrdjK20zSEitcpqSStSGdSJkaBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 15 Norman Street No. 33 Claudine Court 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -34.122812426909 18.832804844775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!