Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor Drift

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Anchor Drift
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ockert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ockert B
Saam met vriende

Sal met volgende bespreking na resensies kyk.

Die buitekamer, slaapkamer 4 met dubbelbed/bank se matras was so dun en die kamer was vol muskiete. Die huis was vol spinnekoppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor Drift se terugvoer

Sorry about the thin mattress in the outside room. It's the first complaint we have had about that. We will look into upgrading them.
As far as mosquitoes are concerned, there were definitely a lot of mosquitoes around St Francis in general over that time, but we will however leave a spray for future use if needed.
Anyone booking into Anchor Drift knows that it has a thatch roof and is very much part of the ambiance of St Francis Bay. With thatch, one does encounter some spiders, etc.
Thank you for your feedback.

Anchor Drift
Anna-marie A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A
Saam met vriende

Very relaxing weekend in beautiful surroundings.

The house is very cozy and comfortable. Superb facilities. Home away from home. Will definitely visit again. Thanks to Richard our host, who was very attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor Drift se terugvoer

Thank you for your complementary feedback. You were a pleasure to accommodate and left everything respectfully neat and tidy. Much appreciated.

Anchor Drift
Madelein F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein F
Saam met vriende

Very nice stay - we would, however, suggest the below.

Needs braai tongs. Braai area needs a proper light and the sand around the braai is unpleasant. Maybe a few of those pebbles would help with the sand situation. Need steak knives - cutlery not in good condition and no decent knives. Maybe also an additional shower in the bath at the top bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Gesin met klein kinders

Amazing hosts, superb location, sparkling clean. 5 stars from me.

Richard, our host, and his daughter Louise were extremely easy to communicate with. Louise was waiting fir us to open up and show us around. The house is very spacious with everything we needed to have a wonderful weekend away. The garden was fenced, which gave the kids and our dog plenty of safe, outdoor space. We had a lovely stay and I would highly recommend Anchor Drift to anybody who wanted to have a relaxing holiday in St Francis Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorette V
Gesin met klein kinders

It was just a place were we slept.

We were received by a very friendly owner Richard. We basically only slept at the house, as we spent our days & evenings in the company of my Canadian relatives that rented a house on the canals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met vriende

Rustige, ontspannende omgewing om 'n wegbreek te geniet.

Netjiese en skoon verblyf met al die geriewe vir selfsorg. Baie rustige area, naby winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Gesin met klein kinders

That was a weekend we're definitely going to repeat at this awesome place.

It was amazing at Anchor Drift. Peaceful and the owners were awesome. The kids really enjoyed the big yard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenville A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenville A
Saam met vriende

Dit was 'n gholf naweek.

Ons was gelukkig met ligging van die huis. Naby die gholfbane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourita K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fourita K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing.

Marianne wat die plek verhuur is baie vriendelike en behulpsaam. Het regtig lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor Drift se terugvoer

Thank you for being such respectful guests to host. So glad you enjoyed your stay.

Anchor Drift
Anneke S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Gesin met klein kinders

Dit was selfs beter as op die foto's!

Die dorp en die huis het ons beïndruk! Dit is baie lekker om 'n huis by die see te hê waar daar 'n grensmuur is wat die kinders veilig hou teen die karre. Ons het lekker gebraai saam met die res van ons familie (ons was omtrent 20 mense) en dit het steeds nie klein gevoel nie. Ek het ook 'n rekenaar daar vergeet en die gasvrou het my baie mooi gehelp om dit ook terug te kry. Ek sal Anchor Drift graag vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zimkhitha T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimkhitha T
Saam met vriende

5 Stars for Anchor Drift.

We had a lovely stay at Anchor Drift. The owners were lovely, and they informed us of the load shedding schedule upon our arrival, which we did not think about due to our travelling. Everything we needed, was there, it felt like home. It truly was an amazing stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

5 Sterre vir Anchor Drift.

Ons het 'n pragtige verblyf by Anchor Drift gehad. Die eienaars was pragtig, en hulle het ons op die hoogte gebring van die beurtkragskedule by ons aankoms, waaraan ons nie gedink het as gevolg van ons reis nie. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, dit voel soos tuis. Dit was werklik 'n wonderlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra C
Saam met vriende

Heerlik gebly en gekuier. Pragtige plek, goed geleë.

Baie lekker gebly saam met vriende, lieflike, ruim huis. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en het gesorg dat ons 'n heerlike, ontspanne naweek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor Drift se terugvoer

Thank you for your complementary feedback. You were a pleasure to accommodate and left everything respectfully neat and tidy.
Much appreciated.

Kind Regards,
Marianna

Anchor Drift
Piet T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met vriende

'n Netjiese waarde-vir-geld betemming.

Ons is baie vriendelik deur die gasvrou ontvang en alles rakende die huis is aan ons verduidelik. Die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen en elkeen het sy eie kamer gehad. Al kritiek wat ons gehad het is dat die braaiplek nie goed verlig is nie. Ons het baie lekker gebly en beveel Anchor Drift met groot vrymoedigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor Drift se terugvoer

Hi Piet,

I am so glad you enjoyed your stay at our lodge, and appreciate the feedback on the lighting around braai area. We will trim a branch or two of that big tree by the braai, so that the spotlight shines through better. Happy golfing.

Kind regards,
Marianna

Anchor Drift
Vanaf R2 300
R2 300 R1 917
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 917
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 917
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae936b52370696792bbfd72b9aac175b4f486df62442baf4e6fd3ce186572d87044e05bb457503e84be06d3a9c572687c7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 917 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 Napier Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168059547485 24.82955801272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem