Anchor and Acorn on Blair
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blair-laan 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anchor and Acorn on Blair is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Somerset-Wes.
Anchor on Blair het 'n privaat ingang, apart vanaf die hoofhuis, en beskik oor 2 slaapkamers. Op die onderste verdieping het die eerste slaapkamer 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping en het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het lugversorging en 'n sitkamer met 'n TV en ingeboude braai. Dit bied toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n tuin met buitebraaigeriewe en parkeerplek word voorsien. Troeteldiere is welkom, tensy vooraf reëlings getref is.
Acorn on Blair is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is op die grondverdieping, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis, -sitarea en balkon met sy uitsig oor die tuin en op die berge, is op die boonste verdieping. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang en parkeerplek. Gaste het toegang tot die lapa.
Let wel dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir kinder, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die perseel is 650 m vanaf 'n Spar, 2 km vanaf Waterstone Village Centre en 4 km vanaf Somerset Mall. Somerset-Wes het verskeie restaurante en wynlandgoed en doendinge soos gholfspeel en verskeie voetslaan-, bergfiets- en 4x4-roetes.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Ligging
- Blair-laan 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor and Acorn on Blair het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monte Sereno Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blair-laan 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom