Anchor's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Rustige wegbreekplek 500 m van die see met pragtige see-uitsig (golwe wat breek sigbaar) - 30 km van Port Elizabeth oppad na Jeffreysbaai.

Bestaan uit 'n selfsorg volledig toegeruste woonstel. Familiekamer (dubbel & 3/4 bed) en badkamer is op die onderste vloer.

Boonste vloer bestaan uit volledige, toegeruste kombuis. TV/eetkamer en buite dek met ingeboude braai. 'n Bykomende en suite slaapkamer kan met die woonstel gekombineer word sodat dit 6 mense kan akkommodeer. Toesluitmotorhuis word voorsien. Strand en getypoel binne loopafstand. Linne ingesluit behalwe strandhanddoeke. Ontbyt kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchor's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za