Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Cottage & The Moorings

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akbarstraat 4, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anchorage Cottage & The Moorings bied selfsorg-eenhede in Kaap St Francis in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir vriendegroepe en gesinne wat opsoek is na gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing naby aan die strand en aktiwiteite.

Daar is 3 losstaande eenhede by Anchorage Cottage & The Moorings. Die eerste eenheid, Anchorage, het 3 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelstapelbed met 2 badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie, eetkamer en sitkamer met 'n TV en DStv (bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart). Daar is ook 'n boma met braaigeriewe.

Die tweede en derde kothuise, Mooring 1 en 2, het een slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die eenhede het ook 'n privaat badkamer en kombuisie. Die houtdek het braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar vir motors en die perseel het 'n lieflike, bekoorlike tuin waarin kinders kan baljaar.

Gaste kan die kort entjie na die strand toe stap of aan een van die verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing deelneem soos: vlieërbranderry, visvang en perdry. Ons is ook net 'n kort entjie se ry van die dorp af, met verskeie winkels, restaurante en kroeë.

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Anchorage Cottage & The Moorings
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Akbarstraat 4, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Anchorage Cottage & The Moorings het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akbarstraat 4, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYjg3MzhmLTEzNzItNDhiMS04OTk4LWY1MjRiODdiMjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 4 Akbar Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197192535215 24.834913909435