Anchorage Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchorage Guest House is 'n pragtige in Plettenbergbaai.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers, wat elk goed toegerus is met moderne luukshede, lugversorging en privaat en suite-badkamers. Beddegoed, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en videostroom. Strandhanddoeke, stoele en sambrele word voorsien.

Gedurende ontbyt kan gaste kies en keur vanaf 'n buffet wat 'n verskeidenheid sappe en vars vrugte binne seisoen bied.

Verder is daar ruim gemeenskaplike areas binne en buite vir gaste om te benut. Die dubbel-volume gaste-sitkamer is gerieflik en stylvol gemeubeleer. Daar is ook 'n eetarea met 'n pooltafel en 'n ingeboude braaiplek met 'n 'n privaat kroeg en 'n veerpyltjiebord.

Buite is daar 'n verhitte swembad, braaigeriewe, tafels en 'n dek met see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die omheinde eiendom agter 'n sekuriteitshek met afstandbeheer.

Anchorage Guest House bied die ideale geleentheid aan besoekers wat die Tuinroete van 'n sentrale punt af wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchorage Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za