LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchorage Guest House | LekkeSlaap
+82

Anchorage Guest House

45 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Anchorage Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dawid S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met vriende

Vriendelike mense, sal definitief weer die gastehuis besoek.

Hierdie is n pragtige gastehuis en is welkom ontvang. Eienaar gaan uit sy pad uit om mens te bedien. Sal regtig enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Morne V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en aangename mense by gastehuis, hulpvaardig, netjies en skoon, baie gerieflik, sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Johan D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Verbly netjies en gerieflik.

Kamers baie gerieflik en skoon.

Lusanda M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lusanda M

Peaceful.

Place was very clean, peaceful and the hosts were very friendly.

Dirk En O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk En O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in Plett.

Wonderlike gasheer en gasvrou! Sal hulle gastehuis beslis aanbeveel en ons sal beslis weer by hulle bespreek wanner die behoefte ontstaan.

Dries C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C
Besigheidsreis

Goeie plek om te oornag. Vriendelik en gasvry.

Aangesien ek baie huis/gebou onderhoud doen, is daar 'n paar klein dinge wat ek op gemerk het, wat ek anders sou doen of verbeter in die kamer, maar dit het nie my verblyf beïnvloed nie. Die gasvryheid en behulpsaamheid van Willie en sy vrou kry jy nie sommer op ander plekke nie, en dit maak jou verblyf soveel makliker. Min plekke sal voor 04:00 die oggend opstaan om jou af te sien as jy vroeg in die pad moet val. Lekker gebly. Dankie julle.

Driekie J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie J
Gesin met klein kinders

Baie goed. Kry wat beskryf is.

Baie moeite gedoen om verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Jo-mari R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en wou amper nie huis toe gaan nie.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. Dit voel soos huis weg van jou huis af. Die kamers is baie goed toegerus en aan alles moontlik is gedink. Heerlik ontbyt word elke oggend met liefde bedien.

Henryw H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henryw H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek het in my loopbaan en sedert ek op pensione is meer as 100 gastehuise besoek en hierdie gastehuis is die beste wat ek nog besoek het. Die prys is beter as gaste huis wat meer as R2000.00 vra. Wat kan ek meer sê, alle aspekte is uitstekend.

Leon E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en professionele diens op baie kort kennisgewing

Moes op kort kennisgewing oornag verblyf kry. Anchorage Guest House was verskriklik behulpsaam en verblyfplek was van hoogste gehalte.

Chantall G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies vriendelike gasheer.

Fantastiese ervaring met gasheer, geriewe, sekuriteit, ens. Als perfek gewees, dankie.

John C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Great value for money.

Anchorage Guest House was great value for money. Very comfortable and clean and nice breakfast. Comfortable beds, air-con, fridge, tea making facilities, in short everything you need. Even had a dip in the pool. The hosts are very friendly and always on hand to help.

Gary F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjiese plek en awesome gashere. Ontbyt was lekker en waarde vir geld.

Barbara R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vert comfortable and fabulous breakfast.

Nice quiet overnight spot

Lester C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C
Saam met vriende

Excelled above our expectations.

Friendly host, treated us like family. Felt at home. Keep up the amazing spirit.

Bernie K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie waarde vir jou geld.

Baie netjies en vriendelik ontvang deur eienaars. Gastehuis is geleë in 'n baie mooi area en naby goeie restaurante. Ontbyt was heerlik en baie geniet. Lekker gebly en was daar nie 'n tekort aan gasvryheid vanaf eienaars nie.

Brenton B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton B
Saam met vriende

'n Aangename verblyf!

Anchorage Guest House is 'n heerlike plek om te bly. Die eienaars, Willie en Rina is aangename mense wat 'n mens sommer heerlik tuis laat voel.

Daphne S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne S
Besigheidsreis

Home away from home.

We were made to feel so at home with a yummy breakfast to start our day.

Johan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters professioneel met ongelooflike waarde vir geld.

Ons was hartlik ontvang en ons kamer en badkamer was ruim en baie netjies. Die kamer voldoen aan al die elektroniese vereistes. Ontbyt het uit 'n groot verskeidenheid bestaan en was bowenal by die prys ingesluit. Regtig waarde vir geld.

Lize L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Besigheidsreis

Wonderlike plekkie.

Ons het so lekker gebly. Kamer was baie mooi, skoon en netjies. Oom Willie en Tannie Rina die mees liefdevolle mense. Baie tuis gevoel!

Stuart C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation. Well equipped.

Good accommodation. Turned out to be a B&B, we expected a self-catering unit. But nevertheless hosts were very accommodating.

Joseph Johannes W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Lekker geslaap, en lekker geëet.

Het 3 dae lekker gekuier. Ontbyt was heerlik en ons sal Anchorage en vir Willie en Rina met 'n lekker hart aanbeveel.

Edelweiss S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edelweiss S
Gesin met tieners

Home away from home.

Warm, friendly and cozy atmosphere.

Marelize L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet by Anchorage Guest House en die mense was baie vriendelik.

Het dit baie geniet by Anchorage Guest House en die mense was baie vriendelik. Dit was mooi netjies en skoon in die kamers, en 'n heerlike ontbyt gekry in die oggend. Dit was ook lekker naby aan die dorp.

Marieta S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!! Baie gawe en behulpsame mense. Die geriewe is uiters netjies en gerieflik om te gebruik.

Ontbyt is uitstekend want jy kan uit 'n heerlike verskeidenheid jou keuse maak. Die kos is geurig, smaaklik en keurig bedien. Baie moeite word gedoen vir persoonlike aandag. Meer as die verwagte geriewe is beskikbaar soos 'n kroeg, swembad, dek met 'n mooi uitsig, swemhanddoeke, sambrele en 'n ruim sitkamer. Parkering is onderdak en veilig. Alle geriewe is gerieflik en in 'n goeie werkende toestand. Mens kan verstaan hoekom soveel oorsese besoekers hierdie gastehuis verkies en gereeld terugkeer!

Handre B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Willie en Rina bestuur hul gastehuis op 'n uitsonderlike wyse. Hulle is betrokke by hul gaste met goeie raad en advies. Alles werk perfek, is baie netjies en die ontbyt word deur Rina en haar span op 'n persoonlike basis bedien. Ons beveel Anchorage Gastehuis beslis sterk aan.

Kenneth S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice stay.

We received a warm welcome. The room was spacious and clean with a lovely big bathroom. The breakfast was excellent. Certain rooms also had stunning views of the sea.

Hendrik D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie vriendelike gasheer, dame en personeel. Groot ruim kamer met meer as wat jy nodig het. Heerlike smaaklike en vullende ontbyt.

Daniel J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly guesthouse with great extras.

We had a great stay with lovely room, including bar fridge and tea / coffee facilities and a great breakfast. Would stay here again if we are in Plett.

Reghardt N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt N
Enkelreisiger

Skoon, netjies, ruim, stylvol, gasvry en heerlik!

Wonderlike eienaars, baie vriendelik. Voel asof 'n mens by die huis was! Beslis waarde vir geld. Pragtige uitsig was 'n bonus. Plett bly tops! Thanks.

Francois V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was perfek in elke opsig. Baie huislike atmosfeer.

Ons verblyf by Anchorage was pragtig. Ons het die gasvrou en gasheer baie geniet; hulle was so vriendelik en behulpsaam. Baie netjiese gastehuis en lekker kos. Dankie dat julle ons wittebrood onvergeetlik gemaak het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The guesthouse was perfect in every way. Very home like atmosphere.

The stay at Anchorage was beautiful. We enjoyed the host and hostess which are extremely friendly and were helpful during our stay. Very neat guesthouse and great food. Thank you for making our honeymoon memorable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net eenvoudig puik.

Dankie Willie en Rina, julle het ons van eerste oomblikke tuis laat voel. Sal altyd terugkom na julle toe.

Cornel S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en lekker met alles wat mens nodig het.

Willie en Rian het ons baie tuis laat voel. Uitstekende diens en ons het baie lekker gebly.

Ernst L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L

Lekker warm gebly in die pragtige Plett.

Willie en Rina is 'n warm en vriendelike paartjie wat uit hul pad gegaan het om seker te maak dat ons tuis voel en lekker bly. Die kamers was skoon en ek het lekker geslaap. Ek het regtig lekker gebly. Die gastehuis is naby die pragtige Robberg Natuurreservaat en ander dele van Plett is ook binne bereik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm stay in beautiful Plett.

Willie and Rina are a warm and friendly couple, that try to make your stay a welcome and personal one. The bedrooms were clean and I slept very well. I really enjoyed my stay. The guesthouse is not far way from the beautiful Robberg Nature Reservation, but other parts of Plett are likewise within easy reach.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heinrich W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou en gasheer.

Goed ontvang, netjiese kamers, waarde vir geld en voldoen aan kliënt se behoeftes.

Elna M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Excellent reception. Excellent service!

Friendly. Excellent reception. Comfortable accommodation. Excellent service!

Dawid O - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O
Enkelreisiger

Baie lekker kuierhuis in 'n baie mooi area!

Gasheer is baie gaaf en het 'n wonderlike 2 dae gehad. Baie dankie vir die lekker ontbyt.

Johannes M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangename verblyf.

Goeie waarde vir geld. 'n Heerlike ontbyt. Alles baie netjies en skoon. Sien uit na ons volgende keer.

David B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dadelik tuis gevoel.

Dit het regtig soos my eie huis gevoel. Mense is baie vriendelik en ons het soos vriende gevoel.

Hans S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense om by tuis te gaan.

Beste waarde vir geld in die Plettenbergbaai-omgewing.

Miche C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en vriendelik.

Die enigste ding wat ek oor kan klas is die parkeerarea. Dit was verskriklik moeilik om met 'n groot kar in die parkeerarea in en uit te kom. Die kamer waarin ons was, was net langs die kombuis en dit was onmoontlik om 'n bietjie laat te lê.

Hanlie M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Gesin met tieners

Groot bederf!

Baie goed toegeruste kamer met alles in wat jy vergeet het. Absoluut wonderlike ontbyt. Vriendelike gashere, mens voel soos vriende nie kliënte nie wanneer jy wegry.

Werner D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D

'n Gerieflike, netjiese oornagplek met lekker kamers en vriendelike eienaars.

Die kamers is skoon en netjies, met gerieflike beddens en badkamer. Willie en sy vrou is uitstekende gashere en laat jou baie welkom voel vanaf die eerste intrapslag. Die gastehuis is 'n entjie van die strand geleë, maar die uitsig oor die see en Robberg vanaf die tweede verdieping is baie mooi. Die ontbyt was lekker en die staf vriendelik.

Riaan D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Gesin met tieners

Netjiese, gerieflike kamers en gastehuis met heerlike ontbyt deur gasvrye mense.

Ons sal weer hier kom bly indien ons in die omgewing verblyf soek. Ons is gasvry ontvang en het bederf gevoel vir die 2 dae. Die rustige gastehuis is in 'n stil omgewing geleë met veilige afdak-parkering, 'n heerlike swembad, ruim voorhuis en gerieflike, netjiese kamers en badkamers.

Henk S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die mense is uiters vriendelik en is baie behulpsaam met inligting oor die area. Ek sal die plek definitief aanbeveel en sal graag weer daar woon as ons af gaan.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entaa-rylaan 12, Bo-Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ67fy6pR6Ntd6f5n6q8RnKzLq6bm1izW9BWTjuhtBAZCdCN2Jg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 12 Entaa Drive Upper Robberg 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.072832520872 23.362263567799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!