LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchorage River House | LekkeSlaap
+32

Anchorage River House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anchorage River House is op 'n privaat en pragtige plek reg langs die Goukourivier geleë. Die rivier is vir 17 km begaanbaar, maar ons is net 3 km van die strand en die dorp af.

Verblyf word gebied in 5 stylvolle slaapkamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, ondervloerse verhitting in die volledige badkamers, verhitte handdoekrelings en 'n TV met DStv. Van die kamres het balkon en 'n stoep met mooi rivier-uitsigte.

Dis die perfekte plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Braaiplekn 'n swembad en kano's is beskikbaar.

Veilige strande, 'n 9 putjie-gholfbaan, wandelroetes en rivier- en see-hengel is net 'n paar van die doendinge in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Anchorage River House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchorage River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede2f8b1757be50881762ea02a9cd18e25f468596eb76d8caefb455448725afdb8fb9cd602ac88ac59e7635d227a13cfe6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R305 Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.351272923492 21.414314070818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!