Anchor's Away

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchor's Away is 'n knus woonstelletjie in die Madriko-sentrum in Langebaan-sentraal. Dis naby winkels, restaurante en die hoofstrand.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus, die leefarea langsaan het 'n etenstafel met bankies en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Anchor's Away sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchor's Away gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 043 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false