by Anchors Away | LekkeSlaap
+15

Anchors Away

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I91 Waves Edge Complex, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anchors Away is 'n ruim enkelverdieping-selfsorgwoonstel met 'n prettige atmosfeer in die Waves Edge-kompleks. Daar is 'n motorhuis met onderdaktoegang tot die voordeur.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n aparte bad en stort. Verder is daar 'n ruim sitarea en 'n stoep met 'n braai. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die stoep het braaigeriewe. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.

Aktiwiteite in die omtrek sluit seilplankry, fietrsy, rolskaatsry, hengel en wynproe in. Die kompleks is naby Big Bay se strand, Blouberg Netcare Hospitaal en die TableBay-inkopiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Away sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir Anchors Away
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • I91 Waves Edge Complex, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchors Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I91 Waves Edge Complex, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9624a4e2295e847a805ef4d64dc0a91975384ed513caad7b66f2e012c7fb4a4da1d2f716c2fc0477c618125815baea0c72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R665  per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 I G1 Waves Edge complex Otto du Plessis Drive 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.794976957838 18.46220523119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem