Anchors Aweigh 119

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchors Aweigh 119 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hibberdene langs die Hibiscus-kus. Hierdie eenheid is naby besienswaardighede soos die Vernon Crookes Natuurreservaat, Hibberdene-strand, Umdoni Park Gholfklub en Southcoast Mall.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Ekstra geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad, ketelbraai, TV, plafonwaaier, lugversorging en 1 veilige parkeerplek in.

Daar is ook talle doendinge in die omgewing, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, gholf en voëlkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Anchors Aweigh 119 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchors Aweigh 119 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za