Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh 136 | LekkeSlaap
+15
+15

Anchors Aweigh 136

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Anchors Aweigh, Eton-weg, Woodgrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Hibberdene geleë.

Die grasdak-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 dubbelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis en 'n klein sitarea met 'n TV is op die grondvloer. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en privaat toegang tot die strandmeer wat 'n lekker plek vir visvang is. Die swemstrand is 'n veilige stappie van die oord af. Hibberdene se Blouvlagstrand is oor die brug oor die rivier en onderdeur 'n pad.

Die eenheid is toegerus met koopkrag en koepons moet gekoop word vir krag.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 136 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Anchors Aweigh 136
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 136 Anchors Aweigh, Eton-weg, Woodgrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 136 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Anchors Aweigh, Eton-weg, Woodgrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDljZWFlLTYyZTEtNDZjMS1hN2ZiLTg4MjkyOWJiNzE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 136 Anchors Aweigh, Eton Road Woodgrange 1450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.585989983593 30.5637146295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za