Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh 22 | LekkeSlaap
+15
+15

Anchors Aweigh 22

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eton-weg, Anchors Aweigh 22, Wood Grange , Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh 22 is 'n dubbelverdieping-grasdakrondawel wat in 'n veilige oord in die kusdorpie Hibberdene. Dié oord bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes met 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat met 'n stort ingerig is.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, drieplaatstoof en 'n mikrogolf. Die eenheid lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en sitplek.

Anchors Aweigh 22 het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die perseel bied ook 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk, rolbal, tennis en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 22 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Anchors Aweigh 22
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Eton-weg, Anchors Aweigh 22, Wood Grange , Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 22 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eton-weg, Anchors Aweigh 22, Wood Grange , Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJqDZmPwH7o0LhsuczjQf5SA4iSpcjKlxx3M7Uof388T5j9xHrI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Eton Road 22 Anchors Aweigh, Wood Grange 1450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.583361111111 30.565833333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za