Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh 32 | LekkeSlaap
+10
+10

Anchors Aweigh 32

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchors Aweigh 32, Eton-straat, Woodrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Hibberdene geleë.

Dié grasdak-eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis en 'n klein sitarea met 'n TV is op die grondvloer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. En die eenheid het 'n groot stoep met 'n ingeboude braai.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en privaat toegang tot die strand en die puik hengelplek. Die swemstrand is 'n veilige stappie van die oord af. Hibberdene se Blouvlagstrand is bereikbaar oor die brug oor die rivier en onderdeur 'n pad.

Die eenheid is toegerus met 'n voorafbetaalde kragboks en koepons moet gekoop word om elektrisiteit op te laai.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 32 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Anchors Aweigh 32
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Anchors Aweigh 32, Eton-straat, Woodrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchors Aweigh 32, Eton-straat, Woodrange, Hibberdene, 1450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNTQ3ODBlLTE1ZWUtNDcxOS05ZDk3LWY2NDI2OTE1Y2MxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Anchors Aweigh, Eton Road Woodgrange 1450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.58603 30.56692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za