Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh 5 | LekkeSlaap
+19
+19

Anchors Aweigh 5

Selfsorg
  • Vanaf R1 035 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchor's Aweigh 5, Stompneusweg, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh 5 is 'n selfsorg-grasdakkothuis in die veilige Anchors Aweigh-kompleks in Hibberdene.

Die kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en enkelbed vir kinders. Die vierde slaapkamer is 'n solderarea met 3 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Alle beddegoed word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. DStv kan geaktiveer word teen addisionele koste. Die kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Die kompleks het 'n swembad, 'n uitsig oor die riviermond en 'n braai-area by die strandmeer waar gaste kan visvang. Dis ook naby die Blouvlagstrand, 'n restaurant en 'n kroeg.

Doendinge in die omgewing sluit die Pistols Saloon & Wild West Museum in Ramsgate, Hibberdene Skibootklub, Vernon Crookes Natuurreservaat, dolfyn- en walviskyk en die Oribikloof Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 5 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
3 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Anchor's Aweigh 5, Stompneusweg, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchor's Aweigh 5, Stompneusweg, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ5gfaQ76MJtRx2NrrkxpeQArxlsFm0lvPIuOSyrd7fMZ7KEEvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (plek vir 10) 5 Anchor's Aweigh, Stompneus Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.583622491783 30.566226997759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za