Anchors Aweigh 67

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchors Aweigh 67 is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Hibberdene geleë.

Hierdie grasdakkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis en -eetkamer is op die grondvloer. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die eenheid het 'n TV en DVD-speler. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke saam. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig langs die eenheid. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en privaat toegang tot die strandmeer wat perfek is vir visvang. Die swembad is 'n veilige entjie se stap deur die oord, oor die brug van die rivier en onderdeur die pad, tot op die sand van die Blouvlagstrand van Hibberdene.

Slaapplek

'n Bespreking by Anchors Aweigh 67 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchors Aweigh 67 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false