Anchors Aweigh 82

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Anchors Aweigh 82
Selfsorg akkommodasie.
Belasting en Ekstras
Daar word gebruik gemaak van vooraf betaalde elektrisiteit wat sowat R25 per dag behoort te wees.
Die eenheid word gediens voordat die gaste arriveer.
Indien die gaste skoon beddegoed wil hê gedurende hul verblyf, kan dit gereël word teen 'n addisionele tarief. Ook indien hulle die eenheid gediens wil hê.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met bespreking betaal word vir enige skade wat daar mag wees. Die breekskadedeposito sal binne 5 na vertrek terugbetaal word.
Die uitstaande balans van die bespreking moet 1 week voor aankoms betaal word.
The rondawel has stairs that may be difficult to navigate for some guests.
Die rondawel het trappe en kan moontlik moeilik wees vir sommige gaste.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Anchors Aweigh 82 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za