Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh | LekkeSlaap
+13
+13

Anchors Aweigh

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 120 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh is 'n selfsorg-eenheid in die Anchors Away-oord. Die oord is aan KwaZulu-Natal se Suidkus sowat 100 km van Durban-suid af geleë.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid is 'n dubbelverdieping-grasdakrondawel met 'n groot lapa. Die hoofslaapkamer onder het 'n dubbelbed en die solderkamer bo het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas, vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is plafonwaaiers in die eenheid en 'n privaat braai-area.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en 'n kerk. Die eiendom is aan die oewer van die Mzimayi-rivier wat ideaal is vir pieknieks, visvang en om bote te water te laat.

Hibberdene-blouvlagstrand is binne stapafstand en Umzumbe/Pumula-strand is 7 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Anchors Aweigh
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Eenheid 120 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 120 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYmM3MWJhLWQ2YWQtNDEyNi1iM2E3LTNmZjZkNTNmNDIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Unit 120 Anchors Aweigh Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.58398 30.566605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za