Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Haven

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Anchor's Haven
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly!

Ons verblyf was uitstaande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Plek is baie mooi netjies en regtig waarde vir geld.

Baie mooi plek, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief Anchor's Haven sterk aanbeveel.

Die verblyf by Anchor's Haven is baie luuks. Ons het heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Die klein kombuisie het verras met 'n "air fryer". Kwaliteit linne maak alles nog beter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally C
Gesin met tieners

Spacious and beautifully decorated.

Great stay, everything you could have wished for and spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O
Gesin met tieners

Rustige afskakel-plek.

Pragtige huis. Goeie ligging. Vriendelike diens. Vredevol en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franciske M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anchor's Haven is die perfekte oornagplek, pragtig en netjies, met wonderlike uitsig buite. Veilig en 'n gasheer wat baie moeite doen.

Van die oomblik wat ons bespreking bevestig is, totdat ons daar uitgery het die oggend, het Rean ekstra moeite gedoen. WhatsApps met al die besonderhede nodig, asook van die omgewing en restuarante in die omgewing. Ons het voor vertrek al die WiFi se password ontvang so kon dadelik konnekteer. Hy het ook gesorg dat daar 'n verwarmer in die eenheid was toe ons daarna vra. Alles wat ons nodig gehad het, was in die eenheid (Oos-uitsig) en die kombuis, asook ontspanningsgedeelte was ongelooflik luuks en ruim. Ons het heerlik uitgerus en het die stilte en rustigheid baie geniet. Die volgende oggend was dit heerlik om 'n stomende koppie koffie op die dek te geniet en die wonderskone uitsig te bewonder. Ek kan net met lof praat van Anchor's Haven. Ons het ook 'n ervaring gehad waaroor ons kan lag, Rean het ons vooraf gewaarsku om versigtig te ry by die ingang sodat die voertuig nie sleep oor die hoër deel by die stene nie, en ons het gehoor gegee, maar met die uitry daarvan vergeet! Ha-ha, klein memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en beste waarde vir geld!

Anchors Haven gee vir jou presies soos wat op die foto's bemark word plus nog meer. Dit is absoluut smaakvol uitgelê en bied alles wat jy nodig mag kry. Daar word ook beskuit, vars vrugte, muesli en yogurt voorsien. Koffie en melk is in die kamers sowel as die braaikamer en onder in die kombuisarea voorsien! Die uitsig oor die see is pragtig en bied dit ook 'n lekker stappie af na die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging. Vriendelike personeel. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Meer as waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linree P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linree P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die eienaar, Réan, is vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Hy doen moeite om sy gaste ingelig te hou indien daar enige haakplekke is. Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Ons het heerlik gebly. Baie dankie, Réan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in Mossel Bay to take part in Iron man 70. 3 and couldn't fault the accommodation on anything.

Riaan is a fantastic host and provides a great place to stay with everything you could want and need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige kamer.

Baie smaakvol gemeubileer met alles wat 'n besoeker nodig het en nog meer. Lieflik skoon en netjies en Rean was baie gasvry en behulpsaam. Sal beslis Anchor's Haven aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busisiwe B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe B
Saam met vriende

Amazing.

Our stay was amazing. Except that our rooms were not properly cleaned as expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damian M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian M

Unbelievable.

We spent most of our time at the house, and Rean and his team were unbelievable. They went as far as to recommend places to purchase food. The cleaning team made sure that the house was spotless every morning and when we left food with them they were beyond grateful. I would definitely recommend Anchor's Haven to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myan V
Gesin met klein kinders

Puik.

Baie netjies. Die gasheer was baie professioneel en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0333095eaa3fbcfbebd9a65d4785e799909be7e617fbb7cf281780f1597426c1fa4c20fa2f93d215b3b78e7fd87cd2527175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 4 Erin Place Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531576 22.2561053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem