Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anchor's Rest is in Hermanus, net 120 km vanaf Kaapstad. Anchor's Rest is net 150 m vanaf die bekende kransvoetpaaie wat spog met die wêreld se beste grondgebaseerde walviskyk. Dit is ook net 1.5 km vanaf die middedorp. Die perseel is tussen die historiese Ou Hawe en die Nuwe Hawe wat restaurante het en ook stapafstand vanaf die perseel is. Die sjampanje-lug, Blouvlagstrande, skouspelagtige bergnatuurreservaat, mooi gholfbane en ander buitelug-doendinge maak van Hermanus die ideale vakansiebestemming.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgsuites, elk met 'n privaat ingang, stoep, tuinareas en braaigeriewe. Verder het elke kombuisie 'n ondertoonbank-yskassie, 'n induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar in elke eenheid.

'n Swembad, sonstoele en skaduryke tuin is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Anchor's Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 5

Ligging

  • Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b676d4ec433cea35bb0d866b2536f91613068eb50d32bb95ea39a2ee9bfb1d0f0005f79112f32504a0b09d6f0924bc471ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 90 Westcliff Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429263 19.225622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem